Loading results…
Loading results…
Tagged #lambchamps2026
31 results
Hy het dit wéér gedoen! 🏆 Paul van Rooyen stap as wenner by Lamb Champs Bloemfontein Bloemfontein 2026 weg . Ons vang hom net ná die aankondiging om te hoor wat dié oorwinning vir hom beteken en wat dit verg om weer bo uit te kom. Baie geluk, Paul! #FarmSpace #OnsPraatBoer #LambChamps #LambChamps2026 #meatmaster
29 Aug 2026
Uiteindelik!! Die wenner van Lamb Champs Pretoria 2026 is Gerhard Lourens met die pragtige snor. Verlede jaar was hy hier met sy persiese skaap en gehoop hy wen. Hierdie jaar vat hy die titel huistoe, want sy skaap was die beste. Wys jou net ... aanhouers wen! Baie geluk Gerhard! www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Hoekom is dit 'n voorreg vir Zoetis om deel te wees van die Lamb Champs inisiatief? David vertel ons hoekom hulle maatskappy die geleentheid ondersteun en wat hulle bied vir boere. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #Zoetis #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Dit gaan al vroeg lekker op Lamb Champs 2026! As jy nie hier is nie, beter jy vinnig hier uit kom, die spitte maak amper oop. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #Spitbraai #FarmSpace #onspraatboer
25 Jul 2026
Wat beteken dit vir Case IH om deel te wees van die Lamb Champs inisiatief? Dit gaan nie net oor die vleis nie, Dit gaan oor die gemeenskap wat die boere ondersteun. Amanda vertel ons hoekom hulle deel is van die geleentheid. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #CaseIH #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Wat het Harry vir jou by Lamb Champs 2026? Ons hoor hoekom hy 'n Ile de France karkas ingeskryf het. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #IledeFrance #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Wat beteken Lamb Champs 2026 vir Regina Harmse? Ons hoor haar storie en hoekom sy 'n Ile de France skaap ingeskryf het. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #IleDeFrance #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Dit is 'n fees hier by die Lamb Champs 2026! Ons gesels met Kilaan oor wat hy hierdie jaar ingeskryf het, wat dit beteken en hoe hy die dag sover ervaar. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #DormerSA #Sptibraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Wat is die boere se algemene gevoel oor Lamb Champs en die skape wat hulle ingeskryf het? Ons gesels met 'n paar mense hier en vind uit. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Saai #PickNpay #Sptibraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Hoe voel Christo oor sy Vleis Merino se kanse hier by Lamb Champs 2026? Hierdie skaapras het nie net lekker vleis nie, maar die wol is ook 'n bonus. Dis 'n wen wen vir die boerdery. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Saai #PickNpay #SAVM #Sptibraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Wat laat die Meatmaster se vleis uitstaan volgens Jakes by Lamb Champs? Hy vertel ons hoe sy boerdery werk en hoekom hy glo in sy skaap. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Saai #PickNpay #Meatmaster #Sptibraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Hoekom dink Alwyn Kleinhans dis die moeite werd om in te skryf vir Lamb Champs? Die mense wat jy ontmoet, die blootstelling wat jy kry en die belangrikste aspek is dat jy jou produkte in die mark kry vir die publiek om te koop. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Saai #PickNpay #Sptibraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Wat is volgende vir Suid-Afrikaanse landbou? Van uitdagings tot oplossings - Groot gesprekke. Belangrike onderwerpe. Wanneer die mense wat besluite beïnvloed en die mense op die grond saam gesels, gebeur interessante dinge. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Saai #PickNpay #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Vyf jaar. Een missie. Om Suid-Afrika se beste lamsvleis te vier. Lamb Champs Pretoria vier vandag nóg 'n mylpaal waar Saai en Pick n Pay hande vat om Suid-Afrikaanse skaapboere te ondersteun. Koop jou kaartjies, kom ondersteung die boere en maak seker jy mis nie uit op die lekkerste vleis in die land nie. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Saai #PickNpay #Spitbraai #Skaapboere #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Lamb Champs eer nie net die boere nie, maar staan al die pad agter hulle op te verseker dat hulle die vrugte pluk van hul harde werk. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Saai #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Kilaan Schoeman skryf die jaar 'n Dormer lam in vir Lamb Champs 2026. Hy vertel ons meer oor hoekom jy as 'n boer by die dag moet wees. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #DormerSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2026
Hein Smit boer met Meetmasters en skryf die jaar een in vir Lamb Champs 2026. Hy vertel ons meer oor hoekom hy voel dis sy jaar om te wen. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Meatmasters #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2026
Hannes van Staden skryf in vir sy 4de jaar van Lamb Champs met 'n Dorper. Hy vertel ons meer oor sy opstel op sy plaas. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Dorper #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jun 2026
Lamb Champs is op KykNet 20:00! Maak seker jy kyk uit vir dit. JP gaan by Lamb Champs wees en hy vertel ons meer oor wat Lamb Champs vir hulle boerdery beteken. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #KykNet #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jun 2026
Carlos boer met Vleis Merinos, dorpers, en dormers en hy vertel ons meer oor hoekom hy dink hy Lamb Champs die jaar gaan wen. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #VleisMerinos #Dorpers #Dormers #SAVM #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jun 2026