F
FarmspaceEn die Lamb Champs Boland 2026 wenner is...Kayla!!
En die Lamb Champs Boland 2026 wenner is...Kayla!! Sy was in die diep kant ingegooi met die skape en het behoorlik die mas op gekom! Baie geluk julle. #LambChamps2026 #LambChampsBoland #Wenners #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!