3:39
F
FarmspaceUiteindelik!! Die wenner van Lamb Champs Pretoria 2026 is Gerhard Lourens.
Uiteindelik!! Die wenner van Lamb Champs Pretoria 2026 is Gerhard Lourens met die pragtige snor. Verlede jaar was hy hier met sy persiese skaap en gehoop hy wen. Hierdie jaar vat hy die titel huistoe, want sy skaap was die beste. Wys jou net ... aanhouers wen! Baie geluk Gerhard! www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!