5:27
F
Farmspace'n Spesiale spit-ras uit die Karoo: lekker body, sagte vleis en 'n lekker vetjie én 'n storie.
'n Spesiale spit-ras uit die Karoo: lekker body, sagte vleis en 'n lekker vetjie én 'n storie wat daarmee saamgaan. Die Dohne Merino gekruis met 'n Persiese skaap. Gaan hierdie die wenner wees van Lamb Champs Boland? https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #DohneMerino #PersieseSkaap #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!