Loading results…
Loading results…
Tagged #liquimolysa
22 results
By C Louw Motors gebruik hul Liqui Moly se produkte om meer waarde aan hulle kliënte te bied. Van die Tornado Gun vir voertuigskoonmaak tot JetClean-toerusting vir "intake- and fuel system" skoonmaak, en selfs toerusting vir outomatiese ratkasoliedienste. Charlie Louw wys hoe hierdie oplossings in die praktyk gebruik word en deel ook sy insigte oor die belangrikheid van ’n skoon inlaatstelsel en waarom die regte onderhoud van ’n outomatiese ratkas nie iets is wat ’n mens sommer moet ignoreer nie. Die regte produkte kan jou toerusting help om daardie ekstra myl te loop! 🌐 www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #CLouwMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Liqui Moly is meer as net olie en smeermiddels 00:55 Charlie Louw se Liqui Moly werkswinkel 01:03 Die klein goedjies wat ’n werkswinkel laat uitstaan 02:03 Skoonmaak van dakke en voertuigsitplekke 02:53 Hoe word gebruikte olie hanteer? 03:18 JetClean: Diesel- en petrolstelsel skoonmaak 04:22 "Intake cleaning" en oliedampe 05:04 Hoe gereeld moet jou "intake" skoongemaak word? 06:33 Outomatiese ratkasoliediens 07:06 Bestaan daar regtig iets soos "lifetime transmission oil"? 07:23 Hoekom ’n volledige ratkasolievervanging belangrik is 09:04 Wanneer moet jy jou ratkasolie vervang? 10:22 Liqui Moly-produkte vir moderne voertuie 11:07 C Louw Motors en Liqui Moly 11:58 Meer as net ’n werkswinkel
15 Aug 2026
C Louw Motors gebruik Liqui Moly-olie op hul kliënte se voertuie, in die werkswinkel én op die plaas. Leer meer oor die belangrikheid van die regte olie vir moderne enjins, die uitdagings van Suid-Afrikaanse toestande en hoekom goedkoper olie nie noodwendig oor die lang termyn goedkoper uitwerk nie. Van moderne dieselenjins en DPF-stelsels tot stof, hitte en lang diensintervalle – Charlie Louw deel sy praktiese ervaring met die gebruik van Liqui Moly-produkte. Want wanneer ’n trekker se enjin ’n groot belegging is, is die vraag dalk nie net: “Wat kos die olie?” nie, maar eerder: “Wat kos dit as ek die verkeerde olie gebruik?” 🌐 www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #CLouwMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom C Louw Motors Liqui Moly gebruik 01:04 Liqui Moly-olie vir trekkers 01:45 Is Liqui Moly veilig vir jou trekker se enjin? 02:26 250 of 500 uur diensintervalle? 03:39 Wat gebeur as trekkerolie te lank loop? 04:29 Hoe goeie olie oor tyd afbreek 06:31 Die koste van enjinskade 07:06 Hoekom ’n spesialis-olie belangrik is 08:09 Die regte olie vir Suid-Afrikaanse toestande 09:15 Moderne enjins en hoër druk 10:23 DPF-enjins en die regte oliegradering 10:47 Die waarde van Liqui Moly se kundigheid 11:37 Kwaliteit teenoor prys 12:27 Hoe om olieprestasie te vergelyk 13:06 Is Liqui Moly duurder? 14:15 Wat kos ’n trekker-enjin om te vervang? 15:03 Waar word Liqui Moly-olie vervaardig? 15:37 Charlie Louw se finale aanbeveling 16:09 Dis nie sommer net olie nie
05 Aug 2026
Dawie Oberholzer van Liqui Moly verduidelik hoe olie-analise en "parts per million" jou belangrike insigte oor jou trekker se enjin en toerusting kan gee. Van "injector failures" en oksidasie tot die slytasie wat tydens "cold starts" plaasvind – olie-analise kan help om potensiële probleme vroegtydig te identifiseer. Ons kyk ook na die Tornado Gun, 'n interessante skoonmaak-tool wat met 'n vorteks werk om stof en vuilheid te verwyder, terwyl dit minimale water gebruik. Kyk hoe Liqui Moly se benadering tot onderhoud en monitering jou kan help om meer uit jou toerusting te kry! 🌐 www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #OlieAnalise #TrekkerOnderhoud #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Liqui Moly en die Tornado Gun 00:43 – Hoe werk die Tornado Gun? 01:11 – Waarvoor kan jy die Tornado Gun gebruik? 01:36 – Liqui Moly se Universal Extreme Cleaner 02:10 – Waar kry jy die Tornado Gun? 02:17 – Hoe werk olie-analise? 02:54 – Wat beteken "parts per million"? 03:21 – Hoe meet olie-analise enjinslytasie? 04:08 – Die impak van "cold starts" op enjinslytasie 04:26 – Waarom enjinmonitering belangrik is 04:42 – Kan olie-analise "injector failures" voorspel? 05:00 – Identifiseer oksidasie en potensiële vroeë mislukkings 05:12 – Liqui Moly by die FarmSpace Pro Tour Vrystaat
22 Jul 2026
Is Liqui Moly regtig die moeite werd? Charlie Louw van C Louw Motors deel sy praktiese ervaring nadat hy jare lank Toyota Hilux, dieselvoertuie en landboumasjinerie diens. In hierdie video leer jy: ✅ Watter Liqui Moly-produkte hy die meeste aanbeveel ✅ Waarom Ceratec een van sy gunstelinge is �� Hoe dieselbymiddels jou inspuiters beskerm ✅ Of premium enjinolie die ekstra koste werd is ✅ Wenke om jou enjin se leeftyd te verleng Of jy nou 'n Hilux-eienaar, diesel-entoesias of werkswinkel-eienaar is – hierdie video is propvol praktiese raad uit jare se ondervinding. www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #CLouwMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Inleiding: Besoek aan C Louw Motors 00:55 – Wie is C Louw Motors? 01:29 – Toyota-dienste, suspensies en plaasvoertuie 02:33 – Waarom Charlie 'n Liqui Moly VIP-vennoot is 02:49 – Charlie se gunsteling Liqui Moly-produkte 03:32 – Waarom Super Diesel Additive 'n slim belegging is 04:19 – Help dieselbymiddels regtig? 05:22 – Resultate op plaasmasjinerie en spuite 06:47 – Voorkomende instandhouding vs. herstelwerk 07:07 – Intake- en brandstofstelsel skoonmaak 08:22 – Beïnvloed Liqui Moly jou voertuigwaarborg? 09:43 – Produkte wat Charlie daagliks in sy werkswinkel gebruik 11:50 – Waarom Charlie Liqui Moly vertrou 13:20 – Opleiding, tegniese ondersteuning en kliëntediens 14:01 – Duitse gehalte en vervaardiging 14:37 – Is Liqui Moly duur? 15:37 – Sou Charlie Liqui Moly aanbeveel? 16:07 – Afsluiting en wat om volgende te verwag
30 Jun 2026
Hoekom moet jy vir jou 'n Liqui Moly tornado gun aanskaf? Maak sommer tjoef-tjaf die dak binne jou trekker se kajuit silver skoon! Kom kyk presies hoe dit by die FS Pro Tour Vrystaat, 15 Julie 2026, te Kroonstad, werk. www.shop.liqui-moly.co.za/product/tornado-gun #LiquiMolySA #TornadoGun #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jun 2026
Liqui Moly kyk na die breë spektrum van jou boerdery se masjienerie en toerusting op NAMPO 2026. Hulle wil in elke opsig vir jou die regte oplossings vir jou probleme gee. www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #Smeermiddels #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Hoe kry jy die "headlining" van jou trekker of stroper skoon? Maak seker jy stop by Liqui Moly op NAMPO 2026 en kry vir jou 'n Tornado Gun - dit gaan op promosie wees! www.shop.liqui-moly.co.za/product/tornado-gun/ #LiquiMolySA #TornadoGun #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2026
Jou dieseltenk is al lank op die plaas - hoe voorkom jy dat dit roes? Richard Jansen van Rensburg van Liqui Moly wys hoe hulle diesel additive werk. Dit is woes as jou diesel roes en dit is nie wat jy wil hê nie! Maak seker jy stop by hulle op NAMPO 2026, stand: 14 - 17 in die Liqui Moly Saal. www.shop.liqui-moly.co.za/product-category/shop/automotive/additives/fuel-additives/diesel-additives/ #LiquiMolySA #DieselAdditive #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2026
Hoe maak Liqui Moly jou lewe beter? Richard Jansen van Rensburg vertel ons wat hulle alles vir jou by NAMPO 2026 gaan hê. Kry jou spuit- of olie kannetjie by hulle, stand 14 - 17 in die Liqui Moly Saal. www.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Apr 2026
Diesel is nie nou meer 'n grappie nie! Hoe kan jy jou diesel rek? Richard Jansen van Rensburg van Liqui Moly vertel ons meer oor hulle Bakkie Series Diesel System Cleaner en hoekom hierdie die regte besigheid is om by jou bakkies te gooi. www.shop.liqui-moly.co.za/product/bakkie-series-diesel-system-cleaner/ #LiquiMolySA #BakkieSeriesDieselSystemCleaner #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Apr 2026
Diesel is op hierdie stadium 'n groot probleem - nie net prys nie maar ook beskikbaarheid. Hoe kan Liqui Moly jou help? Richard Jansen van Rensburg vertel ons meer hoe jy hulle diesel additive in jou boerdery kan aanwend. Hierdie is die ding wat jou rande en diesel gaan rek! https://www.shop.liqui-moly.co.za/product/super-diesel-cetane-improver-and-cleaner/ #LiquiMolySA #DieselAdditive #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Apr 2026
Hoe rek jy jou toerusting so ver as moontlik? Marco van de Venter verduidelik hoe Liqui Moly se produkte help om hul trekkers betroubaar en doeltreffend aan die gang te hou. Deur die regte smeermiddels en bymiddels te gebruik, verleng hulle nie net die lewensduur van hul masjinerie nie, maar verbeter ook werkverrigting. www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #Lubricant #Additive #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Mar 2026
Hoe werk dit as jy 'n olie monster wil vat? Shaldon Botes van Liqui Moly vertel ons meer. Verleng jou toerusting se lewensduur en maak seker dit hou! www.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #OilSample #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Mar 2026
Soek jy 'n wenresep vir jou trekker se enjin? Moet nie verder as Liqui Moly kyk nie. Ons vat jou saam met Shaldon Botes deur die proses om oliemonsters korrek te neem. www.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #OilSample #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Feb 2026
Hoe kan jy jou trekkers en implemente harder, langer en meer betroubaar laat werk? Liqui Moly se topgehalte produkte maak jou lewe op die plaas net makliker. Dit verseker - minder stilstand, meer produktiwiteit, meer resultate. Kom vind meer uit by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap 2026, 4 Maart. Kry jou kaartjies by www.farmspace-ticket.co.za! #FSProTour2026 #LiquiMolySA #hoërlandbouskoolboland #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Feb 2026
Ons trek bloed by 'n trekker vandag! Hoekom moet jy olie ontledings doen en hoe moeilik of maklik is dit? Shaldon Botes van Liqui Moly vertel ons meer. Spaar geld en belê in hulle academy kit. www.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #AcademyKit #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2026
Kyk hoe werk Liqui Moly om die slytasie in jou enjin minder te maak. Ons meet sodat ons kan weet! www.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #OilTest #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Feb 2026
Planttyd beteken stoftyd. Hoe kan jy verseker dat jou trekker se kajuit goed skoon is? Shaldon Botes van Liqui Moly demonstreer hul Tornado Gun binne Japie Breedt se trekker. Dié moet jy sien! https://shop.liqui-moly.co.za/product/hamper-2/ #LiquiMolySA #TornadoGun #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2026
Ons gaan vir rondte 2 met Liqui Moly se Tornado Gun en Japie Breedt doen dit sommer self! Moet nie uitmis op 10% afslag nie, gebruik die FARMSPACE10 koepon kode: https://shop.liqui-moly.co.za/product/hamper-2/ Bepalings en voorwaardes geld - terwyl voorraad hou #LiquiMolySA #TornadoGun #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Nov 2025
Dit is planttyd en jy kry nie al die grond/stof uit jou trekker se kajuit nie... Hoe maak jy nou? Shaldon Botes van Liqui Moly wys vir Japie Breedt en ons hoe hulle Tornado Gun werk. Kry nou vir jou een teen 10% afslag wanneer jy die FARMSPACE10 koepon kode gebruik: https://shop.liqui-moly.co.za/product/hamper-2/ Bepalings en voorwaardes geld - terwyl voorraad hou #LiquiMolySA #TornadoGun #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Nov 2025