FarmspaceHoe weet jy wanneer jou trekker se enjin begin slytasie toon? Dawie van Liqui Moly verduidelik.
Dawie Oberholzer van Liqui Moly verduidelik hoe olie-analise en "parts per million" jou belangrike insigte oor jou trekker se enjin en toerusting kan gee. Van "injector failures" en oksidasie tot die slytasie wat tydens "cold starts" plaasvind – olie-analise kan help om potensiële probleme vroegtydig te identifiseer. Ons kyk ook na die Tornado Gun, 'n interessante skoonmaak-tool wat met 'n vorteks werk om stof en vuilheid te verwyder, terwyl dit minimale water gebruik. Kyk hoe Liqui Moly se benadering tot onderhoud en monitering jou kan help om meer uit jou toerusting te kry! 🌐 www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #OlieAnalise #TrekkerOnderhoud #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Liqui Moly en die Tornado Gun 00:43 – Hoe werk die Tornado Gun? 01:11 – Waarvoor kan jy die Tornado Gun gebruik? 01:36 – Liqui Moly se Universal Extreme Cleaner 02:10 – Waar kry jy die Tornado Gun? 02:17 – Hoe werk olie-analise? 02:54 – Wat beteken "parts per million"? 03:21 – Hoe meet olie-analise enjinslytasie? 04:08 – Die impak van "cold starts" op enjinslytasie 04:26 – Waarom enjinmonitering belangrik is 04:42 – Kan olie-analise "injector failures" voorspel? 05:00 – Identifiseer oksidasie en potensiële vroeë mislukkings 05:12 – Liqui Moly by die FarmSpace Pro Tour Vrystaat












Comments
No comments yet. Be the first!