Loading results…
Loading results…
Tagged #skaapboerdery
22 results
Kan die regte ondersteuning ’n verskil in lamgroei maak? Regina van RCH Stoetery vertel waarom sy Afrivet se Electroguard NF Gel gebruik en hoe haar lammers volgens haar eie vergelyking 2–3 kg beter gevaar het. Besoek www.afrivet.co.za vir meer inligting. #Afrivet #ElectroguardNF #Skaapboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Welkom by die Oostelike Ile de France-veiling 00:21 Ontmoet Regina 00:34 RCH Stoetery se boerdery 01:12 Waarom Ile de France? 01:52 Electroguard NF Gel 02:07 Regina se praktiese vergelyking 02:43 Die verskil in lamgroei 03:01 Toediening volgens gewig 03:31 Ondersteuning tydens stres en lamtyd 04:20 Sal Regina dit aanbeveel? 04:31 Slot
12 Sept 2026
Wat maak ’n goeie Meatmaster op die plaas én op die spit? Ons gesels met boer Dandré by Lamb Champs Bloemfontein oor sy skaapboerdery, sy deelname aan vanjaar se kompetisie en wat Lamb Champs vir hom beteken. #FarmSpace #OnsPraatBoer #LambChamps #Meatmaster #Skaapboerdery
29 Aug 2026
Gerdus Korb het al die pad van Vosburg af gekom om met sy Dorper-skape aan Lamb Champs Bloemfontein deel te neem. Vandag kry sy skaapboerdery ’n plek langs van die land se ander topboere - en ons gesels met hom oor sy deelname aan dié jaar se kompetisie. Bestel van Gerdus se lamsvleis by www.ditsemkaroo.com #FarmSpace #OnsPraatBoer #LambChamps #Dorper #Skaapboerdery
29 Aug 2026
Peet van Rooyen van Edenburg is een van die skaapboere wat vanjaar met sy Merino’s kom deelneem. Ons gesels met hom oor sy skape en hoe hy vir Lamb Champs Bloemfontein voorberei het. #FarmSpace #OnsPraatBoer #LambChamps #Merino #Skaapboerdery
29 Aug 2026
Nog niks beplan vir 29 Augustus nie? Kom kuier by Lamb Champs in die Toyota-stadion, geniet heerlike skaapvleis en ontdek wie as die Vrystaat se beste skaapboer gekroon word. Kry jou kaartjies nou! Vir meer inligting, besoek hul webtuiste: www.lambchamps.co.za #LambChamps #Vrystaat #Skaapboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Wat doen jy op 29 Augustus? 00:05 Lamb Champs by die Toyota-stadion 00:12 Wie is die Vrystaat se beste skaapboer? 00:24 Kry jou kaartjies of skryf in
25 Aug 2026
Wat maak die verskil tussen 'n goeie en 'n wen-lamsbraai? By die Hartklop Lamsbraai gaan 17 spanne wys hoe die klein dinge 'n groot verskil kan maak wanneer dit by die perfekte lamsbraai kom. Aan die einde van die dag kan net een span as die wenner wegstap! 📍 Hoërskool Schweizer-Reneke 📅 8 Augustus 2026 🕚 11:00 #HartklopLamsbraai #Skaapboerdery #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2026
🐑 Is jou volgende top stoetram of -ooi dalk net een bod weg? Die Elite SA Nasionale Veiling bring 20 vooraanstaande telers bymekaar met 'n uitsonderlike aanbod van 25 ramme, 50 ooie en 50+ suiwer kommersiële ooie. 19 September 2026 | 11:00 | Afridome Sluit ook aan vir die gasspreker Dr. Leon Kruger op 18 September om 16:00. Vir meer inligting kontak Stefan Conradie – 083 264 7101 of besoek ons webtuiste: www.iledefrance.co.za #IleDeFrance #EliteSAVeiling #NasionaleVeiling #Skaapboerdery #TopGenetika #Stoetteling #LandbouSA #Afridome #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2026
Wil jy boer met 'n unieke skaapras? Wimpie Rossouw vertel ons meer oor Ile de France ras, vleis en wat die skaap so uniek maak hier by Nampo 2026! Kom kuier gerus by hul stalletjie nr. 8 (Skaapkompleks) vir enige navrae, advies en meer oor die Ile de France ras. www.iledefrance.co.za #IledeFrance #NAMPO2026 #Skaapboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
Hoe sien Ile de France die toekoms as dit kom by die besonderse skaap ras? - Nampo 2026 Mark vertel ons hoekom hy glo die skape die beste ras is om mee te boer. https://iledefrance.co.za/ #IleDeFrance #Skaap #SkaapBoerdery #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Hoe gebruik Luan Ludick Jones se pilmasjien om sy skape te voer? Hy vertel ons meer oor hoe hierdie masjien vir hom waarde toevoeg. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilmasjien #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Sept 2025
Vodacom praat oor hulle sein en data oplossings wat hulle vir die boere kan bied by die OVK Vroueboeredag 2022. #Vodacom #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2022
Ashley Grimsell van Voermol Feeds SA gesels oor prolapse en die afronding van skape by die OVK Vroueboeredag 2022. #Voermol #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2022
Is jou testament reg? Annemarie van FNB gesels oor die vang plekke wanneer jy jou testament opstel by die OVK Vroueboeredag 2022. #FNB #Testament #Boedel #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Nov 2022
Jo-Ann van OVK gesels oor die vrou en vesel volhoubaarheid by die OVK Vroueboeredag 2022. #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Nov 2022
Hanrei van Virbac gesels oor dieregesondheid by die OVK Vroueboeredag 2022 asook hoe wurms jou diere kan beïnvloed. #Virbac #DiereGesondheid #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Nov 2022
Emil van Santam gesels met die dames by die OVK Vroueboeredag 2022 oor rampversekering vir jou plaas. #Santam #Versekering #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Oct 2022
Magda, 'n Chemiese Ingenieur van Engen SA, praat oor die oplossings wat hulle vir jou boerdery kan bied by die OVK Vroueboeredag 2022. #EngenSA #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2022
OVK se Hoofbestuurder, Dirk du Plessis, verwelkom die dames by die OVK Vroueboeredag 2022 asook vertel hoekom dit vir hulle belangrik is om so 'n dag aan te bied. #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2022
Ons gesels met Ashley Grimsell van Voermol Feeds SA oor wat sy van die OVK Skaap Vroueboeredag gedink het. #OVK #Vroueboeredag #Skaapboerdery #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Oct 2022
Ons gesels met Sybil Visagie wat net buite Calvinia boer oor die OVK Skaap Vroueboeredag 2022 wat vandag plaasgevind het, asook die organisasie "Save The Sheep" waarby sy betrokke is. Vir meer inligting oor vandag of die volgende OVK Vroueboeredag kontak gerus vir Christel by christelb@ovk.co.za. #OVK #Vroueboeredag #Skaapboerdery #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Oct 2022