F
Farmspace🐑 Wat maak Ile de France die vleiskoning? Ile de France
🐑 Wat maak Ile de France die vleiskoning? Willem van Huysteen deel sy ervaring met dié geharde ras, waarna om te kyk wanneer jy ’n goeie dier koop en waarom Ile de France-genetika soveel waarde tot kruisteling voeg. Besoek www.iledefrance.co.za vir meer inligting. #IledeFrance #Vleiskoning #Skaapboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Ontmoet oom Willem 00:30 Boerdery naby Botswana 00:48 Stoet- en kommersiële boerdery 01:29 ’n Geharde veldloper 01:39 Raad vir nuwe Ile de France-telers 02:24 Verskillende tipes Ile de France 02:44 Eienskappe van ’n goeie ram 04:15 Ile de France vir kruisteling 04:55 Gewig is waar die geld lê 05:27 Waarom hy die vleiskoning is 05:42 Slot












Comments
No comments yet. Be the first!