2:01
F
FarmspaceBoer Dandré Bring MeatMaster na Lamb Champs Bloemfontein
Wat maak ’n goeie Meatmaster op die plaas én op die spit? Ons gesels met boer Dandré by Lamb Champs Bloemfontein oor sy skaapboerdery, sy deelname aan vanjaar se kompetisie en wat Lamb Champs vir hom beteken. #FarmSpace #OnsPraatBoer #LambChamps #Meatmaster #Skaapboerdery












Comments
No comments yet. Be the first!