Loading results…
Loading results…
Tagged #spitbraai
39 results
Uiteindelik!! Die wenner van Lamb Champs Pretoria 2026 is Gerhard Lourens met die pragtige snor. Verlede jaar was hy hier met sy persiese skaap en gehoop hy wen. Hierdie jaar vat hy die titel huistoe, want sy skaap was die beste. Wys jou net ... aanhouers wen! Baie geluk Gerhard! www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Hoekom is dit 'n voorreg vir Zoetis om deel te wees van die Lamb Champs inisiatief? David vertel ons hoekom hulle maatskappy die geleentheid ondersteun en wat hulle bied vir boere. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #Zoetis #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Dit gaan al vroeg lekker op Lamb Champs 2026! As jy nie hier is nie, beter jy vinnig hier uit kom, die spitte maak amper oop. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #Spitbraai #FarmSpace #onspraatboer
25 Jul 2026
Wat beteken dit vir Case IH om deel te wees van die Lamb Champs inisiatief? Dit gaan nie net oor die vleis nie, Dit gaan oor die gemeenskap wat die boere ondersteun. Amanda vertel ons hoekom hulle deel is van die geleentheid. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #CaseIH #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Wat het Harry vir jou by Lamb Champs 2026? Ons hoor hoekom hy 'n Ile de France karkas ingeskryf het. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #IledeFrance #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Wat beteken Lamb Champs 2026 vir Regina Harmse? Ons hoor haar storie en hoekom sy 'n Ile de France skaap ingeskryf het. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #IleDeFrance #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Vyf jaar. Een missie. Om Suid-Afrika se beste lamsvleis te vier. Lamb Champs Pretoria vier vandag nóg 'n mylpaal waar Saai en Pick n Pay hande vat om Suid-Afrikaanse skaapboere te ondersteun. Koop jou kaartjies, kom ondersteung die boere en maak seker jy mis nie uit op die lekkerste vleis in die land nie. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Saai #PickNpay #Spitbraai #Skaapboere #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
JP Nel vat die Lamb Champs trofee huis toe die jaar! Hy het n Swartkop Dorper ingeskryf. Baie dankie, en sien julle volgende jaar! https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #DORPERSHEEPBREEDERSSOCIETYOFSOUTHAFRICA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Jason Davel, 2024 Lamb Champs Kampioen. Hoe vat mens daai trofee huistoe? Hy deel so een of twee geheimpies met ons. Kom luister saam. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 @IleDeFranceSocietyOfSA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Rotshidzwa het 'n Meatmaster ingeskryf vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor hoekom hy besluit het om weer in te skryf hierdie jaar. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #MeatmasterSkaap #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace
26 Jul 2025
How did it happen that Toyota SA became involved with the Lamb Champs initiative? Rita tells us more. https://lambchamps.co.za/ Thank you to our sponsors: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA and Saai. #LambChamps2025 #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Wat is die boere se ervaring van Saai se initiatief? Ons gesels met Hennie wat 'n Hampshire Down in geskryf het vir Lamb Champs. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #HampshireDownSheepBreedersAssociationofSouthAfrica #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace
26 Jul 2025
Skaap wol en kunsmis hoor mens selde in dieselfde sin, nog minder as dit een ding is. Marelize van BKB vertel meer oor die kunsmis wat van skaapwol gemaak is. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #BKB #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Gaan 'n Suffolk dalk die jaar die Lamb Champs trofee vat? Jan vertel meer hoekom hy die ras ingeskryf het. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #SuffolkSheepBreedersSA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Groter en Beter! Lamb Champs is hier om te bly en kopers direk by die boere uit te kry. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Die hele produksie lyn is hier! Ons praat met John wat deel vorm van die waardeketting by Lamb Champs. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
'n Persiese skaap by Lamb Champs? Gerhard Lourens gee ons bietjie geskiedenis oor die skaap en sê vir ons hoekom hy verkies om met hierdie skaap-ras te boer. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #Persian #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Wat is Andrew Jordaan se benadering met sy skaap boerdery? Andrew Jordaan & Seuns bestaan al vir 100 jaar en hulle boer semi-intensief met Merino skaap. Hoe lyk die skaap op die spit by Lamb Champs? https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #MerinoSA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Watter waarde het Lamb Champs toegevoeg tot Anton Nel se boerdery? Anton is al van die begin af deel van Lamb Champs, hy was op die kykNet tv program. Hy is wie hy is en hy glo in sy Merino op die spit. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #MerinoSA #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Hoe belangrik is die Lamb Champs inisiatief vir Zoetis? Johan glo dit is hoe jy die publiek en die boer bymekaar kry. Ons loer ook sommer na 'n paar skapies op die spit. https://www2.zoetis.co.za/ #LambChamps2025 #Zoetis #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025