25:01
F
FarmspaceVyf jaar. Een missie. Om Suid-Afrika se beste lamsvleis te vier.
Vyf jaar. Een missie. Om Suid-Afrika se beste lamsvleis te vier. Lamb Champs Pretoria vier vandag nóg 'n mylpaal waar Saai en Pick n Pay hande vat om Suid-Afrikaanse skaapboere te ondersteun. Koop jou kaartjies, kom ondersteung die boere en maak seker jy mis nie uit op die lekkerste vleis in die land nie. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Saai #PickNpay #Spitbraai #Skaapboere #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!