Die grootste verandering is nie altyd bo die grond sigbaar nie.
Die grootste verandering is nie altyd bo die grond sigbaar nie. Ons gesels met Jaco om te hoor wat sy ervaring was met RegenR8 na hy skielik groot hoeveelheid erdwurms in sy Swartland-grond gesien het. Vir meer inligting besoek: www.regenr8.farm/ #RegenR8 #Grondgesondheid #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Kuier by Jaco in die Porterville-distrik 00:31 Jaco se gemengde boerdery 01:10 Waarom Regenr8™ op die plaas? 01:24 Die eerste proef en belowende resultate 02:03 Hoe word Regenr8™ toegedien? 02:20 Regenr8™ op koring, gars en hawer 02:35 Geen verandering aan die plantmetode nodig nie 03:03 Koste, kunsmispryse en die waarde van nuwe oplossings 03:38 Dink nuut oor grondgesondheid en koolstof 04:17 Jaco se raad: Toets dit op klein skaal












Comments
No comments yet. Be the first!