Loading results…
Loading results…
Tagged #grondgesondheid
9 results
Kan biologie jou grond én opbrengs verbeter? Lohan van Hoeveldrif Chemikalieë, ’n verspreider van Bontera, deel praktiese resultate met Bontera-produkte en verduidelik hoe dit maklik by bestaande boerderypraktyke ingeskakel kan word. Besoek hul webtuiste vir meer inligting: www.bontera.com/en-za #Bontera #Grondgesondheid #BiologieseBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom ons grond beter moet bestuur 00:51 Ontmoet Lohan van Hoeveldrif Chemikalieë 02:23 Gewasbeskerming en die boer se toekoms 03:16 Wat maak Bontera se biologie anders? 05:05 Biologie werk soos ’n rugbyspan 06:35 Biologie in droëlandproduksie 08:23 Hoe Bontera-produkte toegedien word 09:03 Resultate met Bontera Impact 09:59 Wortelontwikkeling tydens droogte 11:00 Die beskerming van bye en bestuiwing 13:13 Waarom Hoeveldrif Bontera kies 15:21 Hoe om meer uit te vind
16 Aug 2026
Die grootste verandering is nie altyd bo die grond sigbaar nie. Ons gesels met Jaco om te hoor wat sy ervaring was met RegenR8 na hy skielik groot hoeveelheid erdwurms in sy Swartland-grond gesien het. Vir meer inligting besoek: www.regenr8.farm/ #RegenR8 #Grondgesondheid #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Kuier by Jaco in die Porterville-distrik 00:31 Jaco se gemengde boerdery 01:10 Waarom Regenr8™ op die plaas? 01:24 Die eerste proef en belowende resultate 02:03 Hoe word Regenr8™ toegedien? 02:20 Regenr8™ op koring, gars en hawer 02:35 Geen verandering aan die plantmetode nodig nie 03:03 Koste, kunsmispryse en die waarde van nuwe oplossings 03:38 Dink nuut oor grondgesondheid en koolstof 04:17 Jaco se raad: Toets dit op klein skaal
11 Aug 2026
Wat maak die Stara Bruttus 12000 anders as ’n gewone kalkstrooier? Kan jy presies sien waar jou kalk neergesit word? Franco wys hoe die Stara Bruttus 12000 kalk oor 6,7 meter plaas, hoe voorskrifkaarte vir veranderlike toediening gebruik word en waarom die masjien drie kort bande in plaas van een lang band gebruik. Ons bespreek ook die opvoubare raam, verspringende wiele en praktiese trekkervereistes. Vir meer inligting besoek hulle by https://www.stara.com.br/en #Stara #Bruttus #Grondgesondheid #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Grondvoorbereiding en die Stara Bruttus 12000 00:35 Wat maak die Bruttus 12000 uniek? 00:55 Kalk, wind en gravitasie-strooiing 01:09 Hoe die gravitasie-stelsel werk 01:34 Waarom die Bruttus drie kort bande gebruik 02:10 Kalk presies oor 6,7 meter neersit 02:58 Veranderlike toediening en die Topper 5500 03:15 Opvou tot 3,2 meter vir vervoer 03:38 Verspringende wiele vir kontoere en ongelyke terrein 04:11 Bruttus 12000, 18000 en 25000 04:38 Constant Evolution en aanpassings vir Suid-Afrika 05:41 Trekkerkrag en hidrouliese vereistes 06:15 Padvervoer en die opvoumeganisme 06:38 Stara-handelaars en plaasdemonstrasies 06:59 Waarom Stara op presisie fokus 07:53 Hoe om meer oor die Bruttus 12000 uit te vind
04 Aug 2026
Kan gesonder grond jou insetkoste help verlaag? Wessel van Bontera verduidelik hoe IMPACT, GrowMax en DynamicT grondgesondheid, wortelontwikkeling en doeltreffende voedingstofopname ondersteun. Besoek hul webtuiste vir meer inligting: www.bontera.com/en-za #Bontera #Grondgesondheid #VolhoubareLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoë insetkoste en Bontera se rol 00:42 Wie is Bontera? 01:30 Alles begin by die grond 02:08 IMPACT en beter voedingstofopname 03:20 Plaasspesifieke ontledings en advies 04:30 GrowMax: Organies-afgeleide voeding 05:45 Verskillende toedieningsmetodes 06:50 DynamicT en die multistam-benadering 07:41 Wortelgroei en sterker plante 08:08 Hoe om Bontera te kontak 08:55 Internasionale kennis vir plaaslike boere 10:09 Slotgedagtes
23 Jul 2026
Het jy genoeg lewe in jou grond? Tinus van Wyk van 9Five verduidelik hoe hul organiese korrel help om grondgesondheid te verbeter, mikrobiese aktiwiteit te bevorder en 'n sterker, meer volhoubare grond-ekosisteem te bou asook hoekom gesonde grond die basis van suksesvolle boerdery is. Vir meer inligting besoek: https://linktr.ee/9five_ins Of kontak Tinus by 084 206 2167. #GrondGesondheid #LandbouInnovasie #9Five #OnsPraatBoer #FarmSpace
05 Jun 2026
Soek jy erdwurms in jou grond? Tinus van Wyk van 9Five vertel hoe hul korrel jou grondgesondheid na die volgende vlak vat – en jou help om ’n sterker, lewende ekosisteem in jou grond te bou. Vir meer inligitng besoek hulle by https://linktr.ee/9five_ins of kontak vir Tinus by 084 206 2167 Lees meer hier: https://farmspace.co.za/articles/9five-restoring-soil-rebuilding-the-future-of-farming/ #GrondGesondheid #LandbouInnovasie #9Five #OnsPraatBoer #FarmSpace
10 Apr 2026
Wat gebeur wanneer jy begin moeite doen om jou grond gesondheid te verbeter ? Ons gesels met Albert om te hoor hoe die resultate lyk na hy begin het om Bontera se produkte te implimenteer vir beter grond gesondheid. https://www.bontera.com/en-za #Bontera #GrondGesondheid #PlantGesondheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Feb 2026
Hoe kan jy jou opbrengs verbeter? Ons gesels met Chris van Bontera om meer uit te vind oor hulle produkte en hoe dit jou moontlik kan help. Besoek www.bontera.co.za vir meer inligting. #BonteraSA #Grondgesondheid #Toediening #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Nov 2025
Atlantic Fertilisers gaan by FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap wees! Kom wees deel van die aksie! Hulle spesialiseer in die vervaardiging van biologiese bemestingstowwe. Indien jy belangstel in grondgesondheid, maak seker jy is by Pro Tour. https://atlanticfertilisers.co.za/ #AtlanticFertiliser #Grondgesondheid #FarmSpaceProTourWesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2025