FarmspaceHoekom kies ’n boer met 44 plantseisoene agter die rug ’n Badger-liftplanter?
Is ’n liftplanter prakties beter as ’n sleeplanter wanneer jy kontoere, swaarder grond en ’n beperkte plantvenster moet hanteer? SW Roeland in die Vrede/Cornelia-omgewing vertel ons van sy ervaring met Badger se liftplanters. Hy bespreek presiese saadspasiëring, grondkontak, verstelbare druk, afhaalbare tanks, die spuitstelsel, onderhoud en hoe die planter in verskillende grondtoestande presteer. Ná 44 plantseisoene bly sy boodskap eenvoudig: hoe vinniger jy binne die regte plantvenster kan plant, hoe beter. 🌐 www.badgerag.co.za #BadgerAgriculture #Planter #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Drie Badger-planters by SW Roeland 00:26 Hoekom hy die Badger-liftplanter gekies het 01:21 Presiese plantestand en saadspasiëring 01:52 Plant in droë toestande en verwydering van bogrond 02:33 Hoe werk die afhaalbare trekkertenks? 03:14 Volmaakproses en praktiese verbeterings 04:19 Badger se planter-spuitstelsel 05:30 Saad-grondkontak en die toetrapstelsel 06:38 Hoe hanteer die planter swaarder grond? 07:44 In-voor kunsmis vs uitgespreide kunsmis 09:53 Rywydte en verstelbare up- en downforce 10:53 44 plantseisoene se praktiese ervaring 11:17 Presisie en minder onderhoud 12:25 Liftplanter vs sleeplanter wanneer dit nat raak 13:22 Hoekom die regte plantvenster so belangrik is 14:04 SW Roeland se ervaring met Badger












Comments
No comments yet. Be the first!