8:58
F
FarmspaceWat maak jy met daardie dik rye strooi wat na die stroper agterbly? | TurboStraw
By Nampo Kaap kyk ons na die TurboStraw, ’n implement wat ontwikkel is om oesreste eweredig oor die land te versprei, ligte onkruid los te werk en die boonste gedeelte van die saadbed voor te berei. Willa Rossouw vertel meer hoe die verstelbare tande werk, waarom die implement lig op diesel is en hoe dit reeds in koring, gars en kanola gebruik word. Kontak Willa by 076 496 8109 vir meer inligting. #TurboStraw #35ft #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!