Loading results…
Loading results…
Tagged #nampokaap
58 results
Albert vertel ons meer by NAMPO Kaap 2026 oor die Massey Ferguson 9S en die tegnologie agter hierdie nuwe vlagskip. www.masseyferguson.com/en_za #AGCO #MasseyFergusonSA #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
Rinus Willemse van Xfarm vertel ons meer by NAMPO Kaap / Cape 2026 wat die belangrikste beginsels van hierdie DBX planters is en hoe jy jou planttydperk kan "optimise". www.xfarm.co.za #Xfarm #DBXPlanters #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
Klein in grootte, maar gebou vir groot werk. Ons gesels met Frans van Inttrac Trading by NAMPO Kaap oor hul reeks landboutoerusting en hoe die regte implement ’n groot verskil in die veld kan maak. Meer oor Inttrac Trading: https://www.inttrac.com/ #InttracTrading #NAMPOKaap #LandbouMasjinerie #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
Wat maak ’n Merlo so veelsydig op die plaas? Ons gesels met Pieter by NAMPO Kaap oor die Merlo Turbofarmer-reeks, onder andere die TF35.7 en TF42.7, en wat dié masjiene vir verskillende take en behoeftes bied. Vind meer uit: https://forkliftsnw.com/ Kontak Pieter by 082 339 4424 of Morné by 082 466 6093. #Merlo #ForkliftsNW #NAMPOKaap #Turbofarmer #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
’n Boer se dag wag nie vir ’n onderdeel nie. By NAMPO Kaap gesels ons met Cor van Landboupart oor hul wye reeks onderdele, van trekkers en stropers tot enjins, hidroulika en grondbewerkingsdele. Vind meer uit by https://landboupart.co.za/ #Landboupart #NAMPOKaap #Landbou #LandbouMasjinerie #Onderdele #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
’n Goeie seisoen begin met die regte plan agter die gewas. Ons gesels met Wynand van VS Agri by NAMPO Kaap oor hoe hulle produsente ondersteun met die regte landbou-insette, kundige advies en oplossings wat by elke plaas en seisoen pas. Wil jy meer weet? Besoek https://vsagri.co.za/ of kontak Wynand by 083 230 4297. #VSAgri #NAMPOKaap #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
Wat gebruik jy om jou toerusting skoon én reg vir die volgende rondte te hou? Ons gesels met Leon van LIQUI MOLY by NAMPO Kaap oor hul GUNTEC-reeks, van produkte vir die skoonmaak en versorging van vuurwapens tot die Silencer Cleaner, wat help om hardnekkige residue aan te pak. Kry vandag vir jou LIQUI MOLY produkte by: https://farmspace.co.za/shop/ #LiquiMoly #GUNTEC #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
Kan een stelsel jou hele vloot slimmer laat werk? Ons gesels met Emile van PTx by NAMPO Kaap oor hul slim landboutegnologie, en hoe dit onder andere saam met Massey Ferguson- en Fendt-trekkers gebruik kan word om masjiene, data en beheer beter saam te bring. #PTx #NAMPOKaap #AgTegnologie #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
Wat maak ’n goeie trekker-en-baler-kombinasie? Ons gesels met Albert van Massey Ferguson by NAMPO Kaap. Hy vat ons deur die MF 8S en MF 7S, wys van die kajuit en beheerfunksies, en kyk ook na die MF RB-rondbaler en sy praktiese werking. Meer oor Massey Ferguson: https://www.masseyferguson.com/en_za/ #MasseyFerguson #NAMPOKaap #MF8S #MF7S #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
By Nampo Kaap kyk ons na die TurboStraw, ’n implement wat ontwikkel is om oesreste eweredig oor die land te versprei, ligte onkruid los te werk en die boonste gedeelte van die saadbed voor te berei. Willa Rossouw vertel meer hoe die verstelbare tande werk, waarom die implement lig op diesel is en hoe dit reeds in koring, gars en kanola gebruik word. Kontak Willa by 076 496 8109 vir meer inligting. #TurboStraw #35ft #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
Van voer tot ’n finale pil, hoe werk die proses eintlik? Ons gesels met oom Willie van Jones Masjiene by NAMPO Kaap, waar hy wys hoe hul voerprosesseringsopstelling werk, van die pilmasjien en vervoer van die produk tot die eindresultaat wat jy sommer in jou hand kan hou. Met oom Willie is daar altyd ’n plan vir ’n praktiese voeroplossing. Right Reg! Lees meer oor Jones Masjiene by https://jonesmasjiene.co.za/ #JonesMasjiene #NAMPOKaap #Voerverwerking #Voertoerusting #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
Van voer meng tot kunsmis strooi, JBH Agri het ’n plan vir die werk. Ons gesels met Bertus van JBH Agri by NAMPO Kaap oor van hul toerusting, onder andere die Fimaks-voermenger, TAFE-trekkers en die 1000ℓ dubbel-skyf kunsmisstrooier, met ’n nader kyk na wat elkeen op die plaas bied. Ontdek meer van JBH Agri se reeks by https://jbhagri.co.za/ #JBHAgri #NAMPOKaap #TAFE #Fimaks #Landboutoerusting #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
Hoeveel kan een drone werklik aanpak? Ons gesels met Martin van NIK by NAMPO Kaap oor die XAG P150 Max, ’n landbou-drone gebou vir groter kapasiteit, krag en veelsydigheid in die veld. Meer oor NIK en XAG: https://nik.co.za/ #NIK #XAG #P150Max #NAMPOKaap #LandbouTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
Oranje beteken hier baie meer as net trekkers. Ons gesels met Dennis van Smith Power by NAMPO Kaap oor die Kubota-reeks. Van trekkers en utility vehicles tot graafmasjiene, hulle het iets van alles. Lees meer oor Kubota by https://smithpower.co.za/brands/kubota-equipment/ #Kubota #SmithPower #NAMPOKaap #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
Wat maak ’n goeie spuit nog beter? Ons gesels met Mias Nieuwoudt van Nieuwoudt Spray by NAMPO Kaap oor hul reeks boordspuite, met die fokus op goeie dekking, laer kragverbruik en praktiese oplossings vir die boer. Meer inligting by www.nieuwoudtspray.co.za. #NieuwoudtSpray #NAMPOKaap #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
Sterk toerusting begin by ’n slim oplossing. Ons gesels met Niel van Van Zyl Staalwerke by NAMPO Kaap oor hul reeks landbou-implemente en die praktiese oplossings wat hulle vir boere bou. Vir meer inligting: https://vzsgroup.co.za/ #VanZylStaalwerke #NAMPOKaap #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
Oom Wynn Dedwith wys die Bogballe kunsmis strooier wat Valtrac South Africa NAMPO Kaap / Cape toe gebring het. Maak seker jy maak 'n draai by hulle stalletjie om te sien wat hulle nog gebring het. Besoek https://valtrac.co.za/ vir meer inligting. #Valtrac #NAMPOKaap #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
Wat bring die nuwe MF 3700-reeks na die plaas? Ons gesels met Ryan van Massey Ferguson by NAMPO Kaap oor die nuwe MF 3700-reeks. ’n Veelsydige en betroubare trekkerreeks vir verskillende take op die plaas. Lees meer by: https://www.masseyferguson.com/en_za/product/tractors/mf-3700-series.html #MasseyFerguson #MF3700 #NAMPOKaap #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
Wat kry jy as groen meer as net ’n kleur is? Fendt is bekend vir kragtige landboumasjinerie, gevorderde tegnologie en oplossings wat gebou is om werk op die plaas meer doeltreffend aan te pak. By NAMPO Kaap wys hulle van hul jongste toerusting, saam met ’n spesiale promosie wat tans beskikbaar is. Lees meer oor Fendt by https://www.fendt.com/za/ #Fendt #NAMPOKaap #Landbou #Landboutoerusting #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
Die Legend CB30 hou 30 000 ℓ graan en laai binne ongeveer 2,1 minute af. In hierdie video verduidelik Agri Afrika hoe die vasgeboude panele beweging toelaat en krake help beperk, waarom DX700-staal slytasie verminder en hoe die swaardiens-aste en nawe die tapkar ondersteun. Kom beleef die CB30 by NAMPO Kaap op die AFRIT-stalletjie en maak seker jy kies die regte tapkar vir jou plaas. Besoek: https://www.agriafrika.co.za/chaserbins-23-30-40 Skakel Marius: 083 581 5709 #AgriAfrika #Afrit #NAMPOKaap #LegendCB30 #Tapkar #Oestyd #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Unieke eienskappe van die Legend-tapkar 00:03 18-duim-awegaar en aflaaispoed 00:14 Vasgeboude panele en minder krake 00:43 DX700-staal en minder slytasie 00:55 Gravity Flow en die sentrale voerpunt 01:06 Bakhoeke wat die graan aan die beweeg hou 01:25 Swaardiens-aste en nawe 01:42 Slot
10 Sept 2026