93 items
VideoBok.I kapperdis: Een raam, verskillende bewerkings
Hoe verander jy ’n bestaande hoëspoedskottel in ’n heel ander bewerkingsmasjien? Hendri du Toit van Bok Implemente gesels oor hulle nuwe 'kapperdis'-konsep en die denke agter ultra-vlak bewerking. Die masjien is ontwerp om materiaal te kap en baie vlak te bewerk, maar die groot voordeel lê in die verskillende konfigurasies wat moontlik is. Kappers voor en agter? Reguit kouters? Skottels? "Vertical tillage"? Die modulêre ontwerp maak dit moontlik om die masjien volgens behoefte en omstandighede saam te stel. Hy verduidelik ook hoe bestaande Bok.I-komponente en hoëspoedrame gebruik kan word om die koste van ’n nuwe bewerkingskonsep aansienlik te verminder. 🌐 www.boki.co.za #BokImplemente #Kapperdis #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Bok.I se nuwe 'kapperdis' 00:42 Wat is ultra-vlak bewerking? 01:29 Hoe ontwikkel Bok.I ’n nuwe masjien? 02:31 Gebou op Bok.I se hoëspoedraam 02:59 Verskillende konfigurasies 03:20 Kap en bestuur mieliereste 04:41 Hoekom so vlak bewerk? 05:24 "Vertical tillage" en reguit kouters 05:56 ’n Modulêre benadering tot grondbewerking 06:29 Minder koste, meer moontlikhede 07:36 Wanneer sien ons die kapperdis in aksie? 07:48 Stel jou eie Bok.I-konfigurasie saam
21 Aug 2026
VideoWatter kalk is reg vir jou grond? | Tiaan Erasmus – Sion Agri
Kalsitiese kalk, dolomitiese kalk of gips – hoe weet jy wat jou grond werklik nodig het? Tiaan Erasmus van Sion Agri verduidelik die verskillende kalktipes, hoe kalsium en magnesium ’n rol speel, wanneer gips gebruik word en waarom grondontleding so belangrik is voordat jy begin strooi. Ons kyk ook na presisie-bekalking, veranderlike toediening, die invloed van partikelgrootte en waarom ’n langtermyn-bekalkingstrategie jou kan help om jou grond stelselmatig in balans te bring. Hierdie kalkreeks word deur Bok.I geborg – jou een-stop oplossing vir die moderne boer. 🌐 www.boki.co.za #BokImplemente #SionAgri #Bekalking #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Watter kalk is reg vir jou grond? 00:59 Kalsitiese vs dolomitiese kalk 01:39 Kalk vs gips – wat is die verskil? 02:53 Kan dieselfde strooier kalk en gips strooi? 03:07 Presisie-bekalking en veranderlike toediening 04:18 Grondtipe: kleigrond vs sandgrond 05:17 Verskillende kalkbronne en kwaliteit 06:25 Wanneer is kalk kalsities of dolomities? 07:29 Is gereelde grid-ontleding die moeite werd? 08:29 Die ROI van ’n bekalkingstrategie 09:08 Onderhoudsbekalking en langtermynbegroting 10:04 Hoe beïnvloed partikelgrootte kalk se werking? 11:03 Finale raad oor kalktoediening
19 Aug 2026
VideoWaarom moet jy jou lande bekalk – en hoe weet jy watter kalk om te gebruik? - Sion Agri NEW
Tiaan Erasmus van Sion Agri vertel oor die rol wat bekalking in grondgesondheid, pH-regstelling en die beskikbaarheid van voedingstowwe speel. Wanneer grond se pH te laag is, kan aluminium vir plante beskikbaar raak, wortelgroei beperk en belangrike voedingstowwe soos fosfaat vaslê. Deur die grond se pH stelselmatig na die optimale reeks van ongeveer 5,5 tot 6,5 te bring, kan bestaande voeding beter vir die plant beskikbaar word. Daar word verder bespreek: • Waarom lae grond-pH ’n probleem is • Aluminiumtoksisiteit en wortelontwikkeling • Die ideale pH vir gewasproduksie • Hoe grondtipe jou kalkbehoefte beïnvloed • Kalsitiese teenoor dolomitiese kalk • Die belangrikheid van kalkgehalte en partikelgrootte • Waarom variërende kalktoediening die moeite werd kan wees • Hoekom bekalking ’n langtermynstrategie is Die hoeveelheid en tipe kalk wat benodig word, moet altyd volgens grondontledings, grondchemie en die eienskappe van die betrokke land bepaal word. Wil jy jou kalk presies en koste-effektief toedien? Kry vir jou ’n Bok.I! 🌐 www.boki.co.za #BokImplemente #SionAgri #Bekalking #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kalk, gips en kalsium in die grond 00:24 Waarom moet ’n boer bekalk? 01:00 Wie is Sion Agri? 01:46 Die effek van ’n baie lae grond-pH 02:15 Aluminiumtoksisiteit en wortelgroei 03:03 Fosfaatbinding en voedingstofbeskikbaarheid 03:45 Wat is die ideale grond-pH? 04:29 Grond-pH eenvoudig verduidelik 05:42 Hoeveel kalk moet jy toedien? 06:12 Hoe word ’n hoë grond-pH verlaag? 06:53 Is kalk die goedkoopste “kunsmis”? 07:10 Bekalking is ’n langtermynstrategie 07:48 Kalk se partikelgrootte en kwaliteit 08:23 Is variërende kalktoediening die moeite werd? 08:40 Kalsitiese teenoor dolomitiese kalk 09:35 Onafhanklike grondontledings en aanbevelings 09:51 Kry jou grond in die regte pH-band
07 Aug 2026
Video'n Kettingdis - werk dit actually? Hendri van Bok.I vertel meer.
'n Kettingdis - werk dit actually? Hendri du Toit van Bok.I vertel ons meer oor sy ervaring, hoe dit in jou boerdery gaan werk en hoekom jy nie sonder hierdie implement kan gaan nie. www.boki.co.za #BokImplemente #Kettingdis #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jun 2026
VideoHoe maak Bok.I hulle inline rippers beter vir jou boerdery? Hendri vertel meer.
Hoe maak Bok.I hulle inline rippers beter vir jou boerdery? Hendri du Toit vertel ons meer oor die verbeteringe wat hulle op hierdie implemente gemaak het en hoe dit jou gaan bevoordeel. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jun 2026
VideoWie het toe Bok.I Boer Maak 'n Plan gewen? Ons laat Bok.I en BED die eer doen...
Wie het toe Bok.I Boer Maak 'n Plan gewen? Ons gesels met Hendri du Toit van Bok Implemente en André Esterhuizen van Bolt & Engineering oor hierdie inisiatief. Vind uit wie die wenners was en wat hul gewen het! www.boermaaknplan.com #BokImplemente #BED #BoerMaaknPlan #Wenners #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jun 2026
VideoWat dink die boer van Bok.I se 28.5 duim skotteldis op Nampo 2026?
Wat dink die boer van Bok.I se 28.5 duim skotteldis op Nampo 2026? Hy vertel ons ook sommer hoe hy oor die algemeen voel oor die produkte. www.boki.co.za #BokImplemente #Grondbewerking #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2026
VideoWil jy materiaal diep in die grond insny? Bok.I het 'n 28.5 duim skotteldis hier op Nampo 2026.
Wil jy materiaal diep in die grond insny? Bok.I het 'n 28.5 duim skotteldis hier op Nampo 2026. Hendri vertel hoekom hy besluit het om hierdie implement te bou. www.boki.co.za #BokImplemente #Grondbewerking #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2026
VideoDie wydste dis op Nampo 2026 kry jy by Bok Implemente.
Die wydste dis op Nampo 2026 kry jy by Bok Implemente. Hulle moes hierdie 14m implement opvou omdat dit te groot is om op die stand te pas. www.boki.co.za #BokImplemente #Grondbewerking #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2026
ReelHoekom is dit die moeite werk om by Bok.I te kom draai op Nampo 2026?
Hoekom is dit die moeite werk om by Bok.I te kom draai op Nampo 2026? Kom kyk self na hulle kwaliteit implemente en sien self of dit gaan waarde toevoeg tot jou boerdery. http://www.boki.co.za/ #BokImplemente #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
ReelWik en weeg jy oor inline rippers? Stop by Bok.I by NAMPO 2026.
Wik en weeg jy oor inline rippers? Hendri du Toit van Bok.I vertel ons wat hulle alles vir jou by NAMPO 2026 gaan hê. As jy die beste risikobestuur-meganisme in jou boerdery soek, maak seker jy stop by hulle standplaas: C31. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2026
VideoIs jy opsoek na 'n klein Bok.I? Hendri vertel ons meer.
Is jy opsoek na 'n klein Bok.I? Hendri du Toit vertel ons meer oor hulle klein hoëspoeddis-reek en hoe dit in jou boerdery kan inpas. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Apr 2026
VideoWat laat die Bok.I 12m hoëspoeddis uitstaan? Hendri vertel meer.
Wat laat die Bok.I 12m hoëspoeddis uitstaan? Hendri du Toit vertel ons meer hoekom hierdie implement op 'n sekere manier gebou is en wat dit spesiaal maak. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Apr 2026
VideoHet jy geweet dat jy jou Bok.I inline ripper kan pasmaak? Hendri vertel meer.
Het jy geweet dat jy jou Bok.I inline ripper kan pasmaak? Hendri du Toit vertel ons meer oor hoe jy dit kan doen en die verskillende opsies wat hulle vir jou het. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Apr 2026
Video'n Kapperdis - hoe werk hierdie besigheid? Hendri van Bok.I vertel meer.
'n Kapperdis - hoe werk hierdie besigheid? As jy net 'n bietjie die materiaal in die grond wil roer of insit, kyk hierdie konsep. Hendri du Toit van Bok.I vertel ons meer. www.boki.co.za #BokImplemente #CrossTiller #VALBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Apr 2026
VideoHoekom moet jy kyk na Bok.I se 'kapperdis'? Hendri van Bok.I vertel meer.
Interessante tye, interessante planne! Hendri du Toit van Bok.I vertel ons meer oor hulle 'kapperdis', hoe dit werk en wat dit doen. www.boki.co.za #BokImplemente #Kapperdis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Mar 2026
VideoSo jy wil Bok.I, maar jy voel jy het nie die trekker nie? Kyk hierdie baba Bok.I's.
So jy wil Bok.I, maar jy voel jy het nie die trekker nie? Hendri du Toit vertel ons meer oor hierdie baba Bok.I's. Maak nie saak hoe dun of wyd jou rye is nie - hier is 'n oplossing! www.boki.co.za #BokImplemente #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Mar 2026
VideoEers reën dit teveel en toe te min, hoe bestuur jy dié risiko? Kry vir jou 'n Bok.I inline ripper.
Eers reën dit teveel en toe te min, hoe bestuur jy daardie risiko? Dit is baie maklik - jy kry vir jou 'n Bok.I inline ripper EN ook nou nog teen 2025 se prys! Ons gesels met Hendri du Toit. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Mar 2026
VideoSoek jy 'n Bok.I ripper? Jy kan ook vir Theo van VKB kontak.
Soek jy 'n Bok.I ripper? Theo Roux van VKB vertel ons meer hoe Bok Implemente en hulle handelaarskap bymekaar uitgekom het, waar hulle verhouding vandaan kom en hoe hulle toekoms saam lyk. Bethlehem | theor@vkb.co.za | 082 818 9705 www.boki.co.za #BokImplemente #Ripper #VKB #Handelaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Feb 2026
VideoWat maak Bok.I se inline rippers die moeite werd om aan te skaf? Johan vertel meer.
Wat maak Bok.I se inline rippers die moeite werd om aan te skaf? Johan Uys, hier buite Volksrust, vertel ons wat hulle alles doen en hoekom hulle hierdie roete gegaan het. www.boki.co.za #BokImplemente #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2026
