49 items
VideoKan jy op olie bespaar wanneer jy jou plaas se toerusting diens?
Dié tyd van die jaar beteken vir baie boere dat toerusting weer gediens en reggemaak moet word. Maar hoe kry jy al die olie, diesel additives en ander produkte wat jy nodig het, sonder om verskillende plekke af te ry? Met die FarmSpace Shop kan jy jou Liqui Moly-produkte in jou mandjie sit en ’n kwotasie aanvra. FarmSpace kyk dan na ’n mededingende prys en lewer jou bestelling direk op jou plaas af. Kyk wat beskikbaar is en vergelyk eers die prys voordat jy jou volgende olie-aankoop doen: https://farmspace.co.za/shop/ #LiquiMoly #Olie #DieselAdditives #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Diensseisoen op die plaas 00:09 – Olie en parte vir toerusting 00:18 – Liqui Moly olie en diesel additives 00:27 – Produkte vir verskillende probleme 00:35 – Hoe werk die FarmSpace Shop? 00:46 – Kry ’n kwotasie en prys vir jou bestelling 00:54 – Liqui Moly se oliepryse 01:02 – Kyk eers wat dit jou kan kos
23 Sept 2026
VideoInsetkoste is rof – so waar kan jy spaar met Liqui Moly?
FarmSpace en Liqui Moly het kragte saamgesmelt om vir jou pivot grease in groothandelverpakking teen groothandelpryse beskikbaar te stel. As jy ’n plaas vol ratkaste, implemente en masjinerie het, weet jy hoe vinnig instandhoudingskoste optel. Nou kan jy slimmer koop en voorraad op hande hê wanneer jy dit nodig het. Bestel jou Liqui Moly pivot grease by www.farmspace.co.za/products/lm-transmission-flow-grease-lp00-21752/. Ons lewer landswyd af tot by jou voorstoep! #LiquiMolySA #PivotGrease #FarmSpaceShop #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Insetkoste is rof 00:08 Liqui Moly Pivot Grease 00:15 Groothandelverpakking en pryse 00:22 Waar om te bestel 00:29 Landswye aflewering
23 Sept 2026
VideoKan jy Liqui Moly se produkte op jou plaas vertrou?
J.J. Steenkamp van die Vredefort-Kroonstad-area gebruik Liqui Moly al sowat nege jaar op hul boerdery en deel sy ervaring met olie, ghries, diesel smeermiddels, ratkasprodukte en meer. Van wiel "bearings" en onderhoud tot olie-ontleding en ’n vroeë waarskuwing oor ’n "injector" probleem – wys JJ hoe hulle Liqui Moly in hul daaglikse boerdery gebruik. Hy praat ook oor brandstofverbruik en die gemoedsrus wat kom met produkte waarop jy kan staatmaak. Kry Liqui Moly-produkte op die FarmSpace shop: www.farmspace.co.za/shop/ #LiquiMolySA #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kan jy Liqui Moly op jou plaas vertrou? 00:27 J.J. hul se boerdery tussen Vredefort en Kroonstad 01:11 Hoe hulle Liqui Moly begin gebruik het 01:43 Van olie en ghries tot ratkasprodukte 02:15 Ghries vir algemene plaasgebruik 02:45 Brake Cleaner en ander produkte 03:00 Silicone en praktiese toepassings 03:42 Liqui Moly se produkreeks 03:57 Olie, UTTO en diesel smeermiddels 04:08 Olie-ontleding en vroeë probleemopsporing 04:55 Diesel smeermiddels en brandstofverbruik 05:50 Hoekom hulle Liqui Moly vertrou 07:00 Kry Liqui Moly op die FarmSpace shop
16 Sept 2026
VideoWat gebruik jy om jou toerusting skoon én reg vir die volgende rondte te hou?
Wat gebruik jy om jou toerusting skoon én reg vir die volgende rondte te hou? Ons gesels met Leon van LIQUI MOLY by NAMPO Kaap oor hul GUNTEC-reeks, van produkte vir die skoonmaak en versorging van vuurwapens tot die Silencer Cleaner, wat help om hardnekkige residue aan te pak. Kry vandag vir jou LIQUI MOLY produkte by: https://farmspace.co.za/shop/ #LiquiMoly #GUNTEC #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
VideoLIQUI MOLY het verskeie opsies vir "grease" by NAMPO Kaap!
LIQUI MOLY het verskeie opsies vir "grease" by NAMPO Kaap / Cape. Indien jy nie by hul stalletjie kan uitkom en vir jou kry nie, bestel gou vir jou hier: https://farmspace.co.za/shop/ #LiquiMoly #Grease #NampoCape #2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
VideoWat as minder wrywing vandag jou minder probleme môre kan spaar?
Wat as minder wrywing vandag jou minder probleme môre kan spaar? Ons gesels met Darren van LIQUI MOLY by NAMPO Kaap oor Cera Tec – keramiek-slytasiebeskerming wat help om wrywing en slytasie te verminder en jou enjin se komponente beter te beskerm. Van bakkies tot die masjiene wat hard werk op die plaas, soms maak die klein goed die groot verskil. https://shop.liqui-moly.co.za/ Ook beskikbaar by FarmSpace Shop: https://farmspace.co.za/shop/ #LiquiMoly #CeraTec #NAMPOKaap #Enjinbeskerming #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2026
VideoSukkel jy om stof en vuiligheid uit daardie moeilike plekke te kry?
Sukkel jy om stof en vuiligheid uit daardie moeilike plekke te kry? Ons gesels met Darren van LIQUI MOLY by NAMPO Kaap oor die Tornado Gun, ’n handige oplossing vir vinnige en effektiewe skoonmaak. Hulle het ook ’n special beskikbaar by NAMPO Kaap, so gaan maak gerus ’n draai! Gaan na https://shop.liqui-moly.co.za/ vir meer inligting. #LiquiMoly #TornadoGun #NAMPOKaap #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Sept 2026
ProductBrake and Part Cleaner (drum) (60 ltr) · 3333
Fast-evaporating solvent degreaser; removes oil, grease and dust and dries without residue. Farm use: Bulk 60 l drum for refillable spray bottles and parts washing - a fraction of the aerosol price per litre. Part no. 3333
01 Sept 2026
ProductBrake and Part Cleaner (12 x 500 ml) · 9525
Fast-evaporating solvent degreaser; removes oil, grease and dust and dries without residue. Farm use: The workshop staple: cleans brakes, clutches, chains and metal parts before repairs, gluing or welding. Part no. 9525
01 Sept 2026
ProductBAKKIE DIESEL SYSTEM CLEANER 500ML
Diesel Additives - Removes deposits on injection nozzles and in the combustion chamber, Boosts the cetane number and improves emissions values, Clean engines, burn less fuel.
22 Aug 2026
ProductBakkie Series Diesel System Cleaner 500ml
Successful test bench analyses prove it optimizes the combustion process and restores the original performance of the engine. Removes deposits on injection nozzles and in the combustion chamber. Boosts the cetane number and improves emissions values. Clean engines burn less fuel and emit less CO2. Add to the fuel. Can is sufficient to treat up to 115 l of diesel fuel. For optimum performance a minimum fill of 25 l is required. Technical Datasheet
22 Aug 2026
ProductBakkie Series Complete Diesel System Cleaner (6 × 500 ml)
Successful test bench analyses prove it optimizes the combustion process and restores the original performance of the engine. Removes deposits on injection nozzles and in the combustion chamber. Boosts the cetane number and improves emissions values. Clean engines burn less fuel and emit less CO2.
22 Aug 2026
VideoLiqui Moly is meer as net olie en smeermiddels!
By C Louw Motors gebruik hul Liqui Moly se produkte om meer waarde aan hulle kliënte te bied. Van die Tornado Gun vir voertuigskoonmaak tot JetClean-toerusting vir "intake- and fuel system" skoonmaak, en selfs toerusting vir outomatiese ratkasoliedienste. Charlie Louw wys hoe hierdie oplossings in die praktyk gebruik word en deel ook sy insigte oor die belangrikheid van ’n skoon inlaatstelsel en waarom die regte onderhoud van ’n outomatiese ratkas nie iets is wat ’n mens sommer moet ignoreer nie. Die regte produkte kan jou toerusting help om daardie ekstra myl te loop! 🌐 www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #CLouwMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Liqui Moly is meer as net olie en smeermiddels 00:55 Charlie Louw se Liqui Moly werkswinkel 01:03 Die klein goedjies wat ’n werkswinkel laat uitstaan 02:03 Skoonmaak van dakke en voertuigsitplekke 02:53 Hoe word gebruikte olie hanteer? 03:18 JetClean: Diesel- en petrolstelsel skoonmaak 04:22 "Intake cleaning" en oliedampe 05:04 Hoe gereeld moet jou "intake" skoongemaak word? 06:33 Outomatiese ratkasoliediens 07:06 Bestaan daar regtig iets soos "lifetime transmission oil"? 07:23 Hoekom ’n volledige ratkasolievervanging belangrik is 09:04 Wanneer moet jy jou ratkasolie vervang? 10:22 Liqui Moly-produkte vir moderne voertuie 11:07 C Louw Motors en Liqui Moly 11:58 Meer as net ’n werkswinkel
15 Aug 2026
VideoDis nie sommer net olie nie. Hoekom kies Charlie altyd Liqui Moly?
C Louw Motors gebruik Liqui Moly-olie op hul kliënte se voertuie, in die werkswinkel én op die plaas. Leer meer oor die belangrikheid van die regte olie vir moderne enjins, die uitdagings van Suid-Afrikaanse toestande en hoekom goedkoper olie nie noodwendig oor die lang termyn goedkoper uitwerk nie. Van moderne dieselenjins en DPF-stelsels tot stof, hitte en lang diensintervalle – Charlie Louw deel sy praktiese ervaring met die gebruik van Liqui Moly-produkte. Want wanneer ’n trekker se enjin ’n groot belegging is, is die vraag dalk nie net: “Wat kos die olie?” nie, maar eerder: “Wat kos dit as ek die verkeerde olie gebruik?” 🌐 www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #CLouwMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom C Louw Motors Liqui Moly gebruik 01:04 Liqui Moly-olie vir trekkers 01:45 Is Liqui Moly veilig vir jou trekker se enjin? 02:26 250 of 500 uur diensintervalle? 03:39 Wat gebeur as trekkerolie te lank loop? 04:29 Hoe goeie olie oor tyd afbreek 06:31 Die koste van enjinskade 07:06 Hoekom ’n spesialis-olie belangrik is 08:09 Die regte olie vir Suid-Afrikaanse toestande 09:15 Moderne enjins en hoër druk 10:23 DPF-enjins en die regte oliegradering 10:47 Die waarde van Liqui Moly se kundigheid 11:37 Kwaliteit teenoor prys 12:27 Hoe om olieprestasie te vergelyk 13:06 Is Liqui Moly duurder? 14:15 Wat kos ’n trekker-enjin om te vervang? 15:03 Waar word Liqui Moly-olie vervaardig? 15:37 Charlie Louw se finale aanbeveling 16:09 Dis nie sommer net olie nie
05 Aug 2026
VideoHoe weet jy wanneer jou trekker se enjin begin slytasie toon? Dawie van Liqui Moly verduidelik.
Dawie Oberholzer van Liqui Moly verduidelik hoe olie-analise en "parts per million" jou belangrike insigte oor jou trekker se enjin en toerusting kan gee. Van "injector failures" en oksidasie tot die slytasie wat tydens "cold starts" plaasvind – olie-analise kan help om potensiële probleme vroegtydig te identifiseer. Ons kyk ook na die Tornado Gun, 'n interessante skoonmaak-tool wat met 'n vorteks werk om stof en vuilheid te verwyder, terwyl dit minimale water gebruik. Kyk hoe Liqui Moly se benadering tot onderhoud en monitering jou kan help om meer uit jou toerusting te kry! 🌐 www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #OlieAnalise #TrekkerOnderhoud #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Liqui Moly en die Tornado Gun 00:43 – Hoe werk die Tornado Gun? 01:11 – Waarvoor kan jy die Tornado Gun gebruik? 01:36 – Liqui Moly se Universal Extreme Cleaner 02:10 – Waar kry jy die Tornado Gun? 02:17 – Hoe werk olie-analise? 02:54 – Wat beteken "parts per million"? 03:21 – Hoe meet olie-analise enjinslytasie? 04:08 – Die impak van "cold starts" op enjinslytasie 04:26 – Waarom enjinmonitering belangrik is 04:42 – Kan olie-analise "injector failures" voorspel? 05:00 – Identifiseer oksidasie en potensiële vroeë mislukkings 05:12 – Liqui Moly by die FarmSpace Pro Tour Vrystaat
22 Jul 2026
VideoIs Liqui Moly regtig die moeite werd? Charlie Louw van C Louw Motors deel sy praktiese ervaring.
Is Liqui Moly regtig die moeite werd? Charlie Louw van C Louw Motors deel sy praktiese ervaring nadat hy jare lank Toyota Hilux, dieselvoertuie en landboumasjinerie diens. In hierdie video leer jy: ✅ Watter Liqui Moly-produkte hy die meeste aanbeveel ✅ Waarom Ceratec een van sy gunstelinge is �� Hoe dieselbymiddels jou inspuiters beskerm ✅ Of premium enjinolie die ekstra koste werd is ✅ Wenke om jou enjin se leeftyd te verleng Of jy nou 'n Hilux-eienaar, diesel-entoesias of werkswinkel-eienaar is – hierdie video is propvol praktiese raad uit jare se ondervinding. www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #CLouwMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Inleiding: Besoek aan C Louw Motors 00:55 – Wie is C Louw Motors? 01:29 – Toyota-dienste, suspensies en plaasvoertuie 02:33 – Waarom Charlie 'n Liqui Moly VIP-vennoot is 02:49 – Charlie se gunsteling Liqui Moly-produkte 03:32 – Waarom Super Diesel Additive 'n slim belegging is 04:19 – Help dieselbymiddels regtig? 05:22 – Resultate op plaasmasjinerie en spuite 06:47 – Voorkomende instandhouding vs. herstelwerk 07:07 – Intake- en brandstofstelsel skoonmaak 08:22 – Beïnvloed Liqui Moly jou voertuigwaarborg? 09:43 – Produkte wat Charlie daagliks in sy werkswinkel gebruik 11:50 – Waarom Charlie Liqui Moly vertrou 13:20 – Opleiding, tegniese ondersteuning en kliëntediens 14:01 – Duitse gehalte en vervaardiging 14:37 – Is Liqui Moly duur? 15:37 – Sou Charlie Liqui Moly aanbeveel? 16:07 – Afsluiting en wat om volgende te verwag
30 Jun 2026
VideoHoekom moet jy vir jou 'n Liqui Moly tornado gun aanskaf? Kyk by die FS Pro Tour Kroonstad 2026.
Hoekom moet jy vir jou 'n Liqui Moly tornado gun aanskaf? Maak sommer tjoef-tjaf die dak binne jou trekker se kajuit silver skoon! Kom kyk presies hoe dit by die FS Pro Tour Vrystaat, 15 Julie 2026, te Kroonstad, werk. www.shop.liqui-moly.co.za/product/tornado-gun #LiquiMolySA #TornadoGun #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jun 2026
VideoLiqui Moly kyk na die breë spektrum van jou boerdery se masjienerie en toerusting op NAMPO 2026.
Liqui Moly kyk na die breë spektrum van jou boerdery se masjienerie en toerusting op NAMPO 2026. Hulle wil in elke opsig vir jou die regte oplossings vir jou probleme gee. www.shop.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #Smeermiddels #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
VideoHoe kry jy die "headlining" van jou trekker of stroper skoon? Stop by Liqui Moly op NAMPO 2026.
Hoe kry jy die "headlining" van jou trekker of stroper skoon? Maak seker jy stop by Liqui Moly op NAMPO 2026 en kry vir jou 'n Tornado Gun - dit gaan op promosie wees! www.shop.liqui-moly.co.za/product/tornado-gun/ #LiquiMolySA #TornadoGun #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2026
ReelHoe voorkom jy dat jou dieseltank roes? Richard van Liqui Moly wys ons.
Jou dieseltenk is al lank op die plaas - hoe voorkom jy dat dit roes? Richard Jansen van Rensburg van Liqui Moly wys hoe hulle diesel additive werk. Dit is woes as jou diesel roes en dit is nie wat jy wil hê nie! Maak seker jy stop by hulle op NAMPO 2026, stand: 14 - 17 in die Liqui Moly Saal. www.shop.liqui-moly.co.za/product-category/shop/automotive/additives/fuel-additives/diesel-additives/ #LiquiMolySA #DieselAdditive #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2026
