FarmspaceWaarom vertrou RPM Services Liqui Moly met hul voertuie?
Reinard Fourie en Pieter Maritz deel hul ervaring met Liqui Moly en verduidelik waarom hulle sedert 2023 op dié produkte staatmaak. Van betroubare olie en spesialisbymiddels tot die waarde wat kwaliteitprodukte vir 'n werkswinkel en sy kliënte bied – hulle deel praktiese voorbeelde uit hul eie ervaring. Hulle wys ook hoe skoon hul eie voertuie se enjins ná 210 000 km steeds is. Vir 'n werkswinkel waar kliëntevertroue en goeie diens belangrik is, maak die regte produkte 'n verskil. 🌐 Kry hulle reeks van olies, bymiddels en smeermiddels by www.farmspace.co.za/shop/ #LiquiMoly #Motorolie #VoertuigOnderhoud #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Hoekom RPM Services Liqui Moly gebruik 00:35 – Die ontstaan en groei van RPM Services 01:33 – Hoe Reinard en Pieter met Liqui Moly begin het 02:13 – Hul ervaring met Liqui Moly-produkte 03:33 – Dieselbymiddels en praktiese oplossings 04:30 – Die bymiddels wat hulle die meeste gebruik 05:52 – Die verskil tussen kwaliteit-olie en goedkoop olie 07:03 – 'n Kyk binne-in hul eie voertuie 08:24 – Is Liqui Moly werklik duurder? 09:51 – Hoe Liqui Moly tot hul besigheid bydra












Comments
No comments yet. Be the first!