Loading results…
Loading results…
Tagged #iledefrance
119 results
Die 6de Jakaranda Ile de France veiling vind vandag plaas by Fire And Wine net buite Pretoria. Ons praat met Mark oor wat jy kan verwag van die veiling. #IledeFrance #JakarandaIledeFranceVeiling #IledeFranceGenootskap #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Aug 2026
Is Ile de France die ideale vleisras? Telers deel waarom dié ras uitstaan met uitstekende karkasse, egalige vetverspreiding, mooi marmering en besonderse smaak. Ontdek waarom hulle keer op keer hul beste lammers na Lamb Champs bring! Besoek www.iledefrance.co.za vir meer inligting. #IledeFrance #LambChamps #Skaapvleis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Ile de France se karkaspotensiaal 00:35 Waarom telers dié ras verkies 01:05 Unieke smaak en marmering 01:12 Deelname aan Lamb Champs 01:29 Groei en afronding in die voerkraal 02:01 Die ideale vleisras 02:31 Voorbereiding vir die kompetisie 03:09 Waarom telers die kans waag 03:45 Bouvorm, groeivermoë en vetverspreiding 04:27 Telers se vertroue in Ile de France 04:44 Kliënte kom terug vir meer 04:58 Die Lamb Champs-ervaring 05:07 Sagtheid en karkasstandaarde
03 Aug 2026
Wat maak ’n top Ile de France-ram sy prys werd? Rudie Nel vertel waarom sterk genetika, korrektheid en streng seleksie die grondslag van ’n suksesvolle stoet vorm. #IleDeFrance #OvervaalKlubveiling #Ramseleksie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Afsluiting van die 27ste Overvaal Klubveiling 00:39 Rudie Nel se topverkoper 00:48 Eienskappe van ’n goeie Ile de France-ram 01:02 Die invloed van bloedlyn en voorkoms 01:22 Seleksiedruk en genetiese vordering 02:08 Sleutelpunte vir suksesvolle ramseleksie 02:28 Waarom korrektheid so belangrik is 03:02 Die regte genetika vir jou stoet 03:47 Terugblik op die veiling se uitslae 04:33 Word deel van Ile de France SA
01 Aug 2026
Waarom bly Ile de France-genetika ’n slim belegging? Joachim deel sy ervaring ná die 27ste Overvaal Klubveiling en vertel meer oor waarde vir geld, slagryp lammers en die voordele van ’n sterk telersgenootskap. #IleDeFrance #OvervaalKlubveiling #TopGenetika #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Terugblik op die 27ste Overvaal Klubveiling 00:26 Joachim se ervaring van die veiling 00:37 Die vraag na Ile de France-genetika 00:51 Gehalte en waarde vir geld 01:16 Waarom boere by ’n klub moet aansluit 01:30 Ondersteuning deur die klub en genootskap 01:44 Jong lammers wat reeds slagryp is 02:09 Waardevolle genetika vir jou boerdery 02:24 Hoe om betrokke te raak
01 Aug 2026
Wat maak die 27ste Overvaal Klubveiling so besonders? Oom Willem, voorsitter van die Overvaal Ile de France Klub, vertel meer oor die topgenetika, aangepaste diere en sterk telersgemeenskap by die 27ste Klubveiling te Bona Bona. #OvervaalKlubveiling #IleDeFrance #TopGenetika #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Welkom by die 27ste Overvaal Klubveiling 00:37 Wat kopers by die veiling kan verwag 00:46 Die aanbod van ramme en ooie 01:25 Waarom boere dié veiling moet bywoon 02:00 Eienskappe van die perfekte Ile de France 02:42 Ondersteuning en diens aan kopers 03:23 Meer as ’n genootskap – ’n familie 04:24 Aanlyn deelname en klublidmaatskap 05:23 ’n Boodskap van oom Willem 05:55 Topgenetika en ’n sterk gemeenskap
01 Aug 2026
Wat het Harry vir jou by Lamb Champs 2026? Ons hoor hoekom hy 'n Ile de France karkas ingeskryf het. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #IledeFrance #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Wat beteken Lamb Champs 2026 vir Regina Harmse? Ons hoor haar storie en hoekom sy 'n Ile de France skaap ingeskryf het. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Saai #PicknPay #IleDeFrance #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2026
Elke plaas se voerbehoeftes verskil. Daarom glo Meadow Feeds nie aan 'n "een grootte pas almal"-benadering nie. In hierdie onderhoud gesels Johann de Beer oor hoe Meadow Feeds boere ondersteun met laboratoriumontledings, pasgemaakte konsentrate en voedingsprogramme wat aangepas word volgens elke plaas se beskikbare ruvoer en produksiedoelwitte. As borg van die Vrystaatse Genetiese Ile de France-veiling wys Meadow Feeds ook hoe belangrik langtermynverhoudings met produsente vir hulle is. 🌐 Meer inligting: www.meadowfeeds.co.za #MeadowFeeds #MoreThanJustFeed #VeeVoeding #IleDeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro – Meadow Feeds by die Vrystaatse Genetiese veiling 00:27 Waarom Meadow Feeds die veiling borg 01:04 Verhoudings met Ile de France-telers 01:15 Wie is Meadow Feeds? 01:41 "More Than Just Feed" 02:21 Hoe pasgemaakte voerprogramme werk 03:32 Hoe kontak jy Meadow Feeds? 04:11 Afsluiting
21 Jul 2026
🐑 Is jou volgende top stoetram of -ooi dalk net een bod weg? Die Elite SA Nasionale Veiling bring 20 vooraanstaande telers bymekaar met 'n uitsonderlike aanbod van 25 ramme, 50 ooie en 50+ suiwer kommersiële ooie. 19 September 2026 | 11:00 | Afridome Sluit ook aan vir die gasspreker Dr. Leon Kruger op 18 September om 16:00. Vir meer inligting kontak Stefan Conradie – 083 264 7101 of besoek ons webtuiste: www.iledefrance.co.za #IleDeFrance #EliteSAVeiling #NasionaleVeiling #Skaapboerdery #TopGenetika #Stoetteling #LandbouSA #Afridome #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2026
Ons is vandag by die 20ste Molopo Ile de France veiling met buite Vryburg. Met 45 Ramme en 50 ooie is hier meer as genoeg IDF. Daar is ook 100 kommersiele IDF X dorpers. Besoek SwiftVee as jy dit nie kan maak nie. #20steMolopoIleDeFranceVeiling #IleDeFrance #Dorpers #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2026
Wil jy boer met 'n unieke skaapras? Wimpie Rossouw vertel ons meer oor Ile de France ras, vleis en wat die skaap so uniek maak hier by Nampo 2026! Kom kuier gerus by hul stalletjie nr. 8 (Skaapkompleks) vir enige navrae, advies en meer oor die Ile de France ras. www.iledefrance.co.za #IledeFrance #NAMPO2026 #Skaapboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
Hoe sien Ile de France die toekoms as dit kom by die besonderse skaap ras? - Nampo 2026 Mark vertel ons hoekom hy glo die skape die beste ras is om mee te boer. https://iledefrance.co.za/ #IleDeFrance #Skaap #SkaapBoerdery #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Hier is 'n terugflits na 2024 se Bloem Skou Elite Veiling. Wimpie wys ons meer oor hoe hulle 'n Senior ooi tydens die SA Ile de France kampioenskappe evalueer. www.iledefrance.co.za #IleDeFrance #Terugflits #SeniorOoi #Bloemskou2024 #2024Kampioenskappe #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Mar 2026
Hier is 'n terugflits na ons gesprek met Jannes by die Molopo Ile de France se 18de produksieveiling in 2024. Hier gesles hy oor watter verskil die Ile de France-kruisteling op sy plaas gemaak het en hoe sy boerdery-opset lyk. www.iledefrance.co.za #IleDeFrance #IleDeFranceKruisteling #MolopoIleDeFranceVeiling2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Mar 2026
Jannie Pretorius vertel hoekom jy met n Ile de France moet boer, en hoekom is dit die ras wat vir jou die meeste kilogramme op die hoef gaan bysit? Besoek www.iledefrance.co.za vir meer inligting. #IleDeFrance #MeesteKilogramme #KilogrammeOpDieHoef #VleisKoning #OnsPraatBoer #FarmSpace
01 Oct 2025
n Onvergeetlike dag by die Elite SA Nasionale Ile de France Veiling in die Afridome, Parys. Dankie aan al die Ile de France telers, kopers en borge wat die ras geondersteun het en dit ‘n spesiale veiling gemaak het! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #EliteSA #NasionaleVeiling2025 #Afridome #Parys #TopGenetika #BKB #Molatek #SwitfVee #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Sept 2025
Watter planne het Michael Campher met dié uitsonderlike Ile de France ooi wat hy by die Elite SA Ile de France Nasionale Veiling in Parys gekoop het? Hy vertel ons meer oor wat hierdie ooi so besonders maak en hoekom sy vir hom uitgestaan het. www.iledefrance.co.za #EliteSA #IleDeFrance #NasionaleVeiling2025 #Afridome #Parys #TopGenetika #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2025
Hoekom het Gert van der Linde besluit op dié ram by die Elite SA Ile de France Nasionale Veiling in Parys? Hy vertel ons meer oor sy stoet, waarom hy besluit het op dié ongelooflike ram en die verskil wat dit vir sy kudde sal inbring. www.iledefrance.co.za #EliteSA #IleDeFrance #NasionaleVeiling2025 #Afridome #Parys #TopGenetika #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2025
Hoekom is die Ile De France Nasionale Veiling so spesiaal? Rudi Nel vertel ons meer oor wat jy als by die veiling kan verwag. https://iledefrance.co.za/ #IleDeFrance #IleDeFranceNasionaleVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2025
Is jy reg vir die hoogtepunt van die jaar? Die Elite SA Nasionale Ile de France Veiling vind hierdie Saterdag, 13 September, plaas by die Afridome in Parys, met van die land se top lotte wat onder die hamer kom! Moet ook nie die Keurdersimposium en Inligtingsdag op Vrydag, 12 September, misloop nie – ’n waardevolle geleentheid vir elke teler en skaapliefhebber. www.iledefrance.co.za #EliteSA #IleDeFrance #NasionaleVeiling2025 #KeurdersimposiumEnInligtingsdag #LaasteVeilingVanDieJaar #Afridome #Parys #TopGenetika #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Sept 2025