F
FarmspaceHoekom kies boere Ile de France? 🐑 IDF
Vrugbare ooie, goeie melkproduksie en lammers wat vinnig groei. Dié kombinasie maak Ile de France ’n goeie keuse vir boere wat gehalte lammers vroeg wil verkoop. Besoek www.iledefrance.co.za vir meer inligting. #IleDeFrance #Skaapboerdery #Lamgroei #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom Ile de France? 00:18 Lamgroei en vroeë bemarking 01:14 Waarna kyk jy by ’n ooi? 01:52 Waarna kyk jy by ’n ram? 02:24 Afronding en vleisgehalte 03:04 Kruisteling met Ile de France-ramme 03:43 Ile de France in intensiewe boerdery 05:23 Slot: 40 jaar se ervaring met die ras












Comments
No comments yet. Be the first!