F
FarmspaceWat laat jou ’n skaapras vir jou plaas kies? IDF Renier van Zyl
Vir Renier was Ile de France se vinnige lamgroei, sagte temperament en bouvorm die deurslag. Hy vertel hoekom hy dié vleisras gekies het en wys waarna hy kyk wanneer hy ooie en ramme kies. Besoek www.iledefrance.co.za vir meer inligting. #IleDeFrance #Skaapboerdery #Vleisskape #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Ontmoet Renier 0:27 ’n Groeiende boerdery by Suikerbosrand 1:14 Waarom Ile de France? 2:08 Lamgroei en sagte temperament 2:57 Waarna kyk hy by ’n ooi? 5:14 Bouvorm en keuse van ramme 6:02 Ile de France vir kommersiële boere 7:21 Waarom by die genootskap en klubs aansluit? 8:31 Koop direk by telers of op veilings 9:44 Slot: Doen jou huiswerk oor die ras












Comments
No comments yet. Be the first!