8:52
F
FarmspaceMeer lammers met minder ooie?🐑 IDF Janneman
Ile de France-skape kombineer goeie vrugbaarheid met sterk lamgroei. Die regte voeding en bestuur help jou om dié potensiaal op jou plaas te benut. Besoek www.iledefrance.co.za vir meer inligting. #IleDeFrance #Skaapboerdery #Lamgroei #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Meer lammers met minder ooie 00:34 Skaapboerdery op die Hoëveld 00:56 Hoekom Ile de France? 01:25 Lamgroei en voeding 01:53 Vrugbaarheid en meerlinge 02:47 Suiwerteling en kruisteling 03:34 Bestuur en lamseisoene 04:39 Voerbeskikbaarheid en kuddebestuur 05:42 Van kommersiële boerdery na stoet 07:42 Groeigeleenthede vir Ile de France












Comments
No comments yet. Be the first!