F
Farmspace’n Goeie seisoen begin met die regte plan agter die gewas.
’n Goeie seisoen begin met die regte plan agter die gewas. Ons gesels met Wynand van VS Agri by NAMPO Kaap oor hoe hulle produsente ondersteun met die regte landbou-insette, kundige advies en oplossings wat by elke plaas en seisoen pas. Wil jy meer weet? Besoek https://vsagri.co.za/ of kontak Wynand by 083 230 4297. #VSAgri #NAMPOKaap #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!