Loading results…
Loading results…
Tagged #vsagri
125 results
Hein Barnard van VS Agri bespreek praktiese strategieë vir risikobestuur, grondstatus, verdigting, kalium, bemesting en hoe om slimmer besluite te neem wanneer die nuwe seisoen onseker lyk. Kyk onder andere na: • Waarom jy nie jou hele produksieprogram oorboord moet gooi nie. • Hoe grondontledings jou kan help om insetkoste slimmer te bestuur. • Waarom grondverdigting en grondgesondheid krities is. • Die rol van kalium tydens droogtestres. • Wanneer topbemesting sin maak. • Die risiko's van vroeë aanplantings. • Hoekom goeie data die basis van goeie bestuursbesluite is. 🌐 www.vsagri.co.za #VSAgri #Plantseisoen #Risikobestuur #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Die onsekerheid van die 2027-seisoen 01:30 Waar begin risikobestuur? 02:23 Moenie jou hele program verander nie 03:06 Grondprofiele en verdigting 04:26 Bekalking, kalsium en grondstruktuur 05:01 Ken jou grondstatus 05:41 Meer akkurate grondontledings 07:02 Waarom goeie data belangrik is 08:24 Kalium se rol tydens droogte 09:23 Kalium: basis of topbemesting? 10:34 Is blaarvoeding genoeg? 11:36 Vroeë plantdatums – die risiko's 13:45 Moenie snaakse goed doen nie 15:11 Praktiese kunsmisbestuur 16:16 Slotboodskap
28 Aug 2026
Hein Barnard van VS Agri vertel waarom sterk wortels een van dié belangrikste risikobestuursmeganismes tydens droogte én ná versuiptoestande is. Vind meer uit oor: • Waarom grondversuring en aluminium wortelgroei beperk • Hoekom bekalking steeds een van die beste beleggings bly • Hoe BioForce mikrobiologie aktiveer om wortelontwikkeling te ondersteun • Resultate wat oor vier jaar op verskillende gewasse waargeneem is 🌐 www.vsagri.co.za #VSAgri #Wortelontwikkeling #Opbrengs #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom wortelontwikkeling belangrik is 00:39 Hoekom sterk wortels saak maak 01:17 Werk wortelstimulante regtig? 01:50 BioForce se vier jaar se resultate 02:32 Hoe BioForce werk 03:08 Droogte en versuiptoestande 03:49 Wortels en voedingstofopname 04:34 Bekalking en grondgesondheid 05:26 Hoe BioForce toegedien word 06:17 "Pop-up" toediening en praktiese gebruik 06:47 Finale raad vir hierdie seisoen
14 Aug 2026
Jy neem miljoene rande se besluite op grond van ’n paar kilogram grond. Maak seker daardie monster vertel die waarheid. Agri 360 se presisie-grondboor neem elke monster konsekwent op die regte diepte en koppel dit aan ’n presiese GPS-posisie — vinnig, akkuraat en herhaalbaar. Dit gee vir jou betroubare gronddata waarmee jy kan bepaal: • Waar jou grond se voedingstekorte lê • Waar jy op kunsmis kan bespaar sonder om potensiaal in te boet • Waar kalk, fosfaat en kalium werklik toegedien moet word • Hoe om elke hektaar se opbrengspotensiaal beter te benut Grondontleding gaan nie net oor wat in jou grond is nie - dit gaan oor hoe jy daardie kennis gebruik om risiko te verminder, insette slimmer te bestuur en jou boerdery se winsgewendheid te beskerm. Moenie jou volgende seisoen op raaiwerk bou nie. Toets dit. Verstaan dit. Benut dit. 🌐 www.agri-360.co.za #Agri360 #VSAgri #Grondontledings #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Aug 2026
Boerdery gaan oor risikobestuur, en volgens Hein Barnard is kalium een van die belangrikste elemente waarop boere moet fokus. Vind meer uit oor: • Waarom kalium so belangrik is • Hoe dit waterbestuur beïnvloed • Die rol van huidmondjies • Voedingstofvervoer binne die plant • Waarom kalium nie afgeskeep moet word nie 🌐 www.vsagri.co.za #VSAgri #Kalium #Voedingstof #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom boerdery risikobestuur is 00:11 Die belangrikste element: Kalium 00:20 Waarom is kalium so belangrik? 00:39 Kalium se rol in die plant 00:53 Waterbestuur en huidmondjies 01:04 Waarop moet boere fokus?
30 Jul 2026
Insetkoste styg. Marges raak kleiner. Daarom was akkurate gronddata nog nooit so belangrik soos nou nie. In 'n seisoen waar elke rand tel, kan verkeerde bemestingsbesluite jou duisende – selfs miljoene – kos. Ons gesels met Jan Lubbe van Agri 360 oor waarom professionele, herhaalbare grondontledings een van die belangrikste beleggings is wat 'n boer voor die nuwe seisoen kan maak. Leer meer oor: - Waarom grondontledings belangriker is in uitdagende seisoene - Hoe akkurate gronddata kunsmiskoste kan optimaliseer - Waarom herhaalbaarheid en presisie krities is vir beter besluitneming - Hoe veranderlike toediening jou insette meer doeltreffend laat werk - Waarom jy jou beste lande nie in moeilike jare moet afskeep nie Neem beter besluite met betroubare data - www.agri-360.co.za #Agri360 #VSAgri #Grondontledings #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom hierdie seisoen anders is 00:22 Hoekom dit belangrik is om jou grond te ken 01:35 Hoe akkurate data risiko verminder 02:12 Wat beteken goeie gronddata? 03:20 Is grondontledings die belegging werd? 04:04 Handmonsters teenoor presisie-grondontledings 05:19 Slimmer bemestingsbesluite 06:06 Wat is veranderlike-toediening? 06:28 Moenie jou beste lande afskeep nie 07:17 Identifiseer jou beperkende faktor 08:28 Regstelling van voedingstekorte 08:45 Hoe Agri 360 se Cruiser werk 09:31 Finale raad vir die komende seisoen
25 Jul 2026
Hoekom is VS Handel in Vrede jou "1-stop-shop"? Kobus Lee vertel ons meer wat hulle alles hier het en hoe hulle jou kan help. www.vsagri.co.za/fuelsandparts #VSAgri #Handel #VredeAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Mar 2026
Die 5de Jaarlikse VS Agri Charity Challenge het op 12 Maart 2026 by Heron Banks Golf Course afgespeel ⛳ Dankie aan elke deelname, saam maak ons ’n verskil! www.vsagri.co.za #VSAgri #5thAnnualCharityGolfChallenge #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Mar 2026
Hoekom is VS Agri die maatskappy vir jou? Pienaar Botha vertel ons meer wat VS Agri vir hom in sy boerdery beteken en/of dit werklik 'n maatskappy is met wie jy besigheid kan doen. Maak seker jy kom met hulle in kontak! www.vsagri.co.za #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2026
Hoe hou jy jou boerdery winsgewend? Jannie Reyneke vertel ons meer hoekom hy by VS Agri besigheid doen en watter waarde hulle tot sy boerdery toe gevoeg het. Doen wat gedoen moet word, wanneer dit gedoen moet word, met die regte mense rondom jou! www.vsagri.co.za #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jan 2026
Vrede Padvat skop 17 Januarie 2026 af! Verken vir 150km die dorpie Vrede en toer lekker deur die Oos-Vrystaat. Maak jou planne vas vir volgende naweek, koop jou kaartjie nou by: www.vredepadvat.com of skakel 076 041 8549 vir meer inligting. In samewerking met VS Agri. #VredePadvat2026 #VSAgri #OnsIsDieVerskil #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jan 2026
Soek jy bulvoerpille wat betroubaar en gesond is? Pip Mortlock vertel ons meer oor hoekom hy hierdie produk van Saamstaan Voere gebruik en watter impak dit op sy bulle gehad het. www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Dec 2025
Is jy moeg om by jou huis te sit? 17 Januarie 2026 is die Vrede Padvat! Hoe werk dit? 180km, jy en 'n "co-pilot" het 'n lekker tyd op die pad. Besoek hulle webtuiste nou: www.vredepadvat.com om jou kaartjie te koop. Jy kan ook 076 041 8549 skakel vir meer inligting. Dankie ook aan VS Agri wat die hoofborg is! #VredePadvat2026 #VSAgri #OnsIsDieVerskil #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Dec 2025
Wat kan Vrede Agri alles vir jou bied? Leon Meyer vertel meer hoe hulle dinge sien en vir jou plaas waarde gaan toevoeg. www.vsagri.co.za/fuelsandparts #VSAgri #VredeAgri #Claas #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Dec 2025
Een van die groot probleme is om jou kalwers tot op die standaard en grootte te kry wat jy soek... Matthew Tatham vertel ons meer oor Saamstaan Voere se kalfgroeier, hoe dit hom gehelp het en wat dit vir hom beteken. www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2025
Boer jy met skape of wil jy met skape boer? Rudo Kruger vertel ons meer oor hoe Saamstaan Voere se internsiewe, semi-intensiewe en extensiewe stelsels vir jou voordeelig kan wees. www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2025
Hoe belangrik is dit om vir jou beeste die regte kos te gee? Pieter-Jan Botha vertel ons meer veral wanneer dit kom by die reproduksie stadium en wanneer die koeie gekalf het. Saamstaan Voere gaan vir jou sorg! www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Oct 2025
Is gas die roete om te gaan? Louw Engelbrecht vertel ons meer hoe Pro Gas hom gehelp het om sy boerdery take beter, vinniger en makliker te doen. www.vsagri.co.za/af/cropnutrition #VSAgri #ProGas #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Sept 2025
Hoe kan jy tydens die winter die gras/veld se proteïen waarde vir jou beeste behou? Roland King vertel ons meer oor Saamstaan Voere se winterlêk. www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2025
Hoe kan Saamstaan Voere vir jou waarde toevoeg in jou boerdery? MP de Jager vertel ons meer oor hulle boerdery opset en die verskillende lekke wat hy vir sy beeste gee.www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jul 2025
Is jy moeg vir korrel-kunsmis? Stefan du Plessis van VS Kunsmis vertel ons meer van hulle vloeibare aanbieding en hoe dit die afgelope paar jaar gegroei het. www.vsagri.co.za/cropnutrition | 081 806 0252 #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jul 2025