10 000 ton PGS-silo: Janus Barnard vertel hoekom hy weer belê
Janus Barnard het reeds in 2004 sy eerste PGS-silo’s opgerig. Vandag, 22 jaar later, deel hy waarom dié ervaring hom weer Premium Grain Solutions laat kies het. Ons kyk na sy nuwe 10 000 ton-silo, die sterk konstruksie, deurlugting en temperatuurmonitering, graanhantering teen ongeveer 150 ton per uur en die werk wat in die fondasie en oprigting van so ’n projek ingaan. Hy verduidelik ook waarom opberging op die plaas vir hom ’n belangrike deel van sy boerdery is – van beter beheer oor graan en grade tot meer opsies wanneer dit by bemarking kom. 🌐 www.premiumsol.co.za #PremiumGrainSolutions #PGSSilos #Graanopberging #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Janus Barnard se ervaring met PGS silos 00:28 PGS-silo’s sedert 2004 01:08 Hoekom weer vir PGS kies? 02:29 Hoe sterk is die 10 000 ton-silo gebou? 03:48 Fondasie, ontwerp en ingenieurswerk 04:18 Diens en oprigting van die nuwe silo 05:46 Deurlugting, temperatuur en vogbeheer 07:02 Kapasiteit en graanhantering 08:58 Hoekom Janus in silo-opberging belê 09:25 Bly in beheer van jou graan 09:42 Hoe ’n silo homself kan terugbetaal 12:25 Hoe vergelyk PGS se prys en konstruksie? 14:08 Vertikale integrasie en beheer oor jou graan












Comments
No comments yet. Be the first!