5:07
F
FarmspaceDag 9 van die Groen Trek skop af!
Dag 9 van die Groen Trek skop af! Die manne ry vandag van De Rust na Ladismith. By De Rustica Olive Estate gesels Louwrens Storm oor waarmee hulle op die plaas besig is, en twee van hul eie Lekkewaan-karretjies doen al amper vier jaar lank diens op die perseel. As voorsitter van die plaaslike boerevereniging vertel hy ook hoe boere in die area saamwerk om die omgewing veilig te hou. Skenk hier: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!