5:22
F
Farmspace1 680 km agter die rug, net twee dae oor!
1 680 km agter die rug, net twee dae oor! Dag 9 is afgehandel en die span het in Ladismith aangekom. Die Lekkewaan Groen Trek span het nou al sowat 1 680 km afgelê en die einde is in sig. Pierneef vertel wat môre op die program is en wat op Dag 11 in Wellington wag, insluitend die bekendstelling van drie nuwe karretjies. Die Groen Trek ry met drie elektriese voertuie om geld in te samel vir Agri Securitas, wat help met veiligheid op die platteland. Skenk hier: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!