1:31
F
FarmspaceDie Boland bring vandag behoorlik die gees!
Die Boland bring vandag behoorlik die gees! Lamb Champs Boland is in volle swang! Van die stalletjies en mense op die terrein tot die groot aksie rondom die spitte. Die energie is hoog en die Boland wys vandag presies hoe ’n Lamb Champs-dag moet lyk! 🌐 www.lambchamps.co.za #LambChamps #LambChampsBoland #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!