5:26
FarmspaceHoe gaan 'n XAG-drone jou bespuitingsproses verander?
Hoe gaan 'n XAG-drone jou bespuitingsproses verander? NIK is deel van die FS Pro Tour Kroonstad en gaan twee XAG-drones tydens die demonstrasies in aksie wys. Moenie hierdie unieke vertoning misloop nie en kom beleef self hoe tegnologie boerdery na die volgende vlak neem. Kry jou kaartjie vandag by https://farmspace-ticket.co.za/ Vir meer inligting gaan na: https://nik.co.za/ #NIK #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!