Loading results…
Loading results…
Tagged #hoëspoeddis
25 results
André Jordaan, in die Suidoos-Vrystaat, vertel waar hy sy Agripieces Buffalo-hoëspoeddis al sowat drie jaar in ’n gemengde vee- en kontantgewasboerdery gebruik. Hy verduidelik waarom hy van ’n gewone offset wegbeweeg het, hoe die Buffalo direk voor die planter werk, wat hy in buitengewoon nat toestande met groenvoer gedoen het en waarom beskikbaarheid en naverkoopdiens vir hom net so belangrik soos die implement self is. En dié syfer staan uit: twee stelle skottels later, maar volgens André nog nie een "bearing" vervang nie. 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 ’n Buffalo in die Suidoos-Vrystaat 00:21 André Jordaan se vee- en gewasboerdery 00:32 Waarom ’n goeie saadbed ’n uitdaging was 00:48 Spuitkoste en die soeke na ’n ander oplossing 01:05 Drie jaar met die Buffalo 01:30 Waarom min staantyd vir André belangrik is 01:45 Die Buffalo direk voor die planter 02:03 Groenvoer en nat planttoestande 02:15 Saad uitstrooi en met die Buffalo inwerk 02:40 Hoekom juis ’n Buffalo? 02:48 André se ervaring met Agripieces se naverkoopdiens 03:39 Waarom persoonlike diens saak maak 04:09 Hoe die Buffalo vandag in die boerdery gebruik word 04:24 Meer kontantgewasse en minder offset-bewerking 04:35 Wat doen die Buffalo met mieliereste? 04:58 Reste en vogbewaring 05:28 Saadbedvoorbereiding net voor plant 05:44 Kan jy direk ná die Buffalo plant? 05:53 Saadkaste en groenvoer 06:05 Hoe sterk is die implement gebou? 06:17 Twee stelle skottels, geen bearing vervang nie 06:31 Min staantyd: haak en gaan 06:47 24″ teenoor 28″ Buffalo
04 Sept 2026
Hernu Swanepoel in die Suid-Vrystaat vertel hoe die Agripieces Buffalo binne sy bees- en mielieboerdery werk. Hy verduidelik waarom hy van ’n offset na die Buffalo beweeg het, hoe hy ongeveer 4 ha/uur met dié 4m model haal en waarom sy dieselverbruik van sowat 8ℓ/ha hom beïndruk. Daar word ook na sy reste-inwerking, vogbewaring, waterpenetrasie, onkruidbeheer en die kwaliteit van die saadbed gekyk. Geen laboratoriumtoets nie—’n boer se ervaring in sy eie grondtoestande! 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Werk ’n Buffalo in die Suid-Vrystaat? 00:28 Hernu Swanepoel se bees- en mielieboerdery 00:38 Waarom mielies die beesboerdery aanvul 01:07 Die voordeel van eie mielieproduksie 01:29 Waarom Hernu na die Buffalo oorgeskakel het 02:02 Werktempo: ongeveer 4 ha/uur 02:25 Saadkontak en grondvoorbereiding 02:41 Waar pas ripbewerking in? 03:10 Wat gebeur met mieliereste in die boonste grondlaag? 03:33 Bogrond, vog en wind-erosie 03:40 Die 'sponslaag' en waterpenetrasie 04:12 Wat gebeur met klein onkruide? 04:25 Hoekom het Hernu ’n Buffalo gekoop? 04:43 24″-skottels, slytasie en onderdele 05:20 Buffalo teenoor ’n offset vir saadbedvoorbereiding 05:49 Is die Buffalo ligter op diesel? 06:03 Ongeveer 8ℓ diesel per hektaar 06:22 Sal Hernu die Buffalo aanbeveel? 06:44 ’n Buffalo in die Suid-Vrystaat
24 Aug 2026
Dis presies waarvoor die Kverneland Qualidisc Pro 21103 T Hoëspoed Dis (10.25m) ontwerp is. In hierdie video verduidelik Ruan van Jupidex hoe die masjien se intelligente hidrouliese stelsel, 13 ton gewig en 10.25 meter werkbreedte saamwerk om: *konstante werkdiepte te handhaaf *oesreste effektief in te werk *'n egalige saadbed te skep *hoë spoed met maksimum produktiwiteit te lewer. As jy groot hektare vinnig én akkuraat wil bewerk, is hierdie masjien beslis die moeite werd om te sien. 🌐 Meer inligting: https://jupidex.co.za/ #Jupidex #Kverneland #QualidiscPro21103T #HoëspoedDis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro 00:13 Waarom die "Quadzilla"? 00:35 Wat maak die Qualidisc Pro? 00:44 600mm skottels en hoëspoedbewerking 01:11 Werkdiepte en residuebestuur 01:30 Packer rollers verduidelik 02:28 Hoe stel jy die masjien op? 03:00 Slim hidrouliese dieptebeheer 04:23 Konstante werkdiepte in veranderende grond 05:15 Slim opvou na 3 meter 05:58 Troliewiele en gewigsverdeling 07:42 Hoe koop jy een? 08:09 Waarom hierdie hoëspoed dis? 08:51 Slot
31 Jul 2026
Is jy opsoek na 'n klein Bok.I? Hendri du Toit vertel ons meer oor hulle klein hoëspoeddis-reek en hoe dit in jou boerdery kan inpas. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Apr 2026
Wat laat die Bok.I 12m hoëspoeddis uitstaan? Hendri du Toit vertel ons meer hoekom hierdie implement op 'n sekere manier gebou is en wat dit spesiaal maak. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Apr 2026
Soek jy 'n wye hoëspoeddis? JJ vertel ons meer oor hoekom hy die Horsch Joker RT kan aanbeveel. https://terratill.co.za/ #Horsch #JokerRT #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2025
Die Ilgi Atego hoëspoeddis bring spoed en krag na jou boerdery toe! Gebou om jou grond vinnig te bewerk, met doeltreffendheid en betroubaarheid waarop jy kan staatmaak. https://ilgiafrica.co.za/ #Ilgi #Atego #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Oct 2025
Sukkel jy met onkruid en is jy raadop? Bok.I het vir jou die antwoord. Rennie Brink is ook die area agent hier en vertel ons meer oor hulle hoëspoed-wingerddis. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #Wingerd #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Aug 2025
Hoekom het Evert Kleynhans op Bok.I besluit? Hy vertel ons meer oor sy ervaring met hulle inline ripper asook hoekom hy kom kyk het na hulle hoespoeddis. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 May 2025
Wat is Jannie Briers-Louw se indrukke met Bok.I se 8m hoëspoeddis? Hy vertel ons meer wanneer hy hierdie implement gekry het en hoe dit hulle boerdery hanteer. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Mar 2025
Voordat jy jou hoëspoeddis gebruik, maak seker dit is reg ingestel. Hoe doen jy dit? Hendri van Bok.I wys ons. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Mar 2025
Soek jy 'n baie wye hoëspoeddis? Bok Implemente kan jou help. Hendri du Toit vertel ons meer oor hierdie 10m een, maar hulle het nog wyer masjiene beskikbaar. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Feb 2025
Bok.I se 6 meter hoëspoeddis het 'n facelift gekry! Hendri du Toit verduidelik vir ons die rede, waar al die verbeteringe is wat hul aangebring het en hoekom jy na hierdie een moet kyk. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jan 2025
'n 24 duim Buffalo Hoëspoeddis by OVK Clocolan. Pedro vertel wat jy in hierdie masjien kry! www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Dec 2024
Case IH Speed-Tiller hoëspoeddis, waar spoed en presisie ontmoet! Johan Opperman deel sy ervaring met die Case IH Speed-Tiller en die waarde wat dit vir hulle boerdery toegevoeg het. https://www.caseih.com/ #CaseIH #SpeedTiller #HoëSpoedDis #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Dec 2024
Is jy in die mark vir 'n Agripieces Buffalo hoëspoeddis? Wimpie de Preez vertel ons meer oor die veranderinge wat hulle op hierdie implement gemaak het. Kyk uit vir die "special" wat hulle hardloop! Vir meer inligting besoek: www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2024
'n Ordentlike, dik, wye Bok.I 10m hoëspoeddis. Wat is Werner van JWL Landbou se ervaring die afgelope paar jaar? www.boki.co.za #AmersfoortDemodag2024 #BokImplemente #JWLLandbou #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2024
Hoekom is die Ilgi hoëspoeddis die moeite werd en waar pas dit in jou boeredery? Kevin van Ilgi vertel ons meer by Arlington Boeredag 2024. www.ilgiafrica.co.za #Hoëspoeddis #IlgiAfrica #ArlingtonBoeredag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Aug 2024
Wat dink Danie Bester van Bok.I se nuwe hoëspoeddis? Hy vertel ons. www.boki.co.za Lees meer oor die hoëspoeddis: https://farmspace.co.za/articles/bok-i-6m-tandem-configuration-high-speed-disc/ #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2024
Hoe stel jy 'n 3-punt hoëspoed dis in? Hendri van Bok.I vertel hoe jy kan seker maak alles gaan reg werk. www.boki.co.za #BokImplemente #HoëspoedDis #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2024