Hoe maak Nashua se dieselsisteem dieselbestuur makliker op jou plaas?
Met dieselpryse wat aanhou styg, raak dit al hoe belangriker om elke liter op jou plaas dop te hou. Maar hoe bestuur jy jou dieselverbruik sonder hope papierwerk? Sandra, 'n graanboer naby Newcastle, deel haar ervaring nadat hulle Nashua se dieselsisteem al twee jaar lank gebruik. Die stelsel monitor voertuiggebruik, dieselverbruik en dieselvlakke, terwyl elke voertuig met 'n eenvoudige tag geregistreer word. Een van haar grootste voordele? Aan die einde van die maand druk sy net 'n knoppie en kry haar verslag vir die dieselrabat-administrasie. Minder administrasie, beter dieselbeheer en tegniese ondersteuning wanneer jy dit nodig het. Ontdek meer by www.nashua.co.za. #Nashua #Dieselbestuur #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Waarom dieselbestuur op die plaas belangrik is 0:27 Sandra se boerdery en ervaring met Nashua 1:42 Hoe werk die dieselsisteem? 2:06 Minder papierwerk en makliker dieselrabat-administrasie 2:43 Tegniese ondersteuning en sal sy dit aanbeveel?












Comments
No comments yet. Be the first!