FarmspaceHoe sny jy meer hektare met minder arbeid en minder trekkers? | Valtrac
Devin Dedwith klim self agter die stuur van ’n Valtra met ’n PÖTTINGER butterfly mower en toets wat die kombinasie in dik lusern kan doen. Kyk na ’n 8 m-opstelling met kneusers, snyspoed, afdroogtyd en waarom ’n groter mower sonder kneusers vir sekere boerderye selfs meer sin kan maak. Die doel is eenvoudig: kry meer werk gedoen binne jou weer-venster, met een trekker en een drywer. 🌐 www.valtrac.co.za #Valtrac #Pöttinger #Lusern #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Devin toets die Valtra en butterfly mower self 00:39 Hoe lyk die 8m PÖTTINGER-opstelling? 01:06 Kneusers teenoor geen kneusers 01:27 Die cutter bar en skoner snyaksie 01:46 Hoe goed volg die mower die grond? 02:05 Sny teen 16 km/h en vinniger 02:27 Hoe hanteer die mower dik lusern? 02:53 Wat beteken die setup vir afdroogtyd? 03:05 Kan een groot trekker die hele hooimaakstelsel vereenvoudig? 03:25 Hoeveel hektaar kan jy in ’n uur sny? 03:44 Minder arbeid en minder masjiene 04:05 Hoe wyd kan die PÖTTINGER mowers sny? 04:27 Met of sonder kneusers – wat maak meer sin? 05:07 ’n Opsie vir boere wat arbeid wil verminder












Comments
No comments yet. Be the first!