7:33
F
FarmspaceOns gesels met Rowlen van Magetzane oor hulle veiling die 5 de Junie
Ons gesels met Rowlen van Magetzane oor hulle veiling die 5 de Junie 2024. Maak seker jy mis nie die Vleis Merino veiling nie. DETAILS: 🗓: Woensdag , 5 Junie 2024 🕙: 11:00 am 📍: Gertruidas Rust 🐑: SAVM / SAMM 📢: Vleissentraal 💻: SwiftVee #MagetzaneVleisMerinos #VleisMerinos #Farmspace #OnspraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!