95 items
ProductEcoTill Planters
22 Aug 2026
VideoHoekom gaan hierdie Suid-Afrikaanse Badger-planter Nieu-Seeland toe?
'n Suid-Afrikaanse Badger-planter is oppad Nieu-Seeland toe! Maar wat maak hierdie planter so uniek? Joseph Adlem van Badger Agriculture verduidelik hoe hierdie planter spesiaal ontwerp is vir kontrakteurswerk, smal paaie en uiteenlopende planttoestande. Ons kyk verder na: • EcoTill-tegnologie • Opvou tot binne 3 meter • Swift Force • Onderhoudsvrye Oilon- en Teflon-busse • Modul��re ontwerp vir EcoTill of konvensionele plantwerk • Hoë manoeuvreerbaarheid • Hoekom Badger-planters wêreldwyd gewild raak 🌐 www.badgerag.co.za #BadgerAgriculture #EcoTill #Planters #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Suid-Afrikaanse planter oppad Nieu-Seeland toe 00:18 Ontmoet Joseph Adlem 00:35 Hoekom Nieu-Seeland hierdie planter gekies het 01:02 Opvou binne 3 meter 01:55 EcoTill verduidelik 02:36 Kouter- en kunsmisstelsel 03:13 Verbeterde tand en onafhanklike rollers 03:54 Planterkarretjie en pop-up stelsel 04:33 Onderhoudsvrye Oilon- en Teflon-busse 05:37 Spuitstelsel en een-pass plant 06:31 Badger se unieke "gooseneck" ontwerp 07:13 Tweejaar onderhoudsplan 07:54 Swift Force en verstelbare EcoTill "bracket" 08:45 Wissel maklik tussen EcoTill en konvensioneel 10:01 Swift Force verduidelik 10:29 Kan Badger dit ook vir Suid-Afrika bou? 10:44 Slot
17 Aug 2026
VideoBadger Agriculture se planters: Hoe kies jy die regte planter vir jou boerdery?
Ruan Fourie vertel hoe Badger Agriculture se planters spesifiek vir jou boerdery aangepas kan word – van ’n kleiner lift planter met meganiese aandrywing tot monitorstelsels, elektriese aandrywing en ISOBUS. Ons vind ook meer uit oor hulle presiese kunsmisplasing, praktiese mountable tanks en unieke Eco-Till-stelsel. 🌐 www.badgerag.co.za #BadgerAgriculture #Planters #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Badger se nuwe kleiner lift planter 00:25 – Van meganiese aandrywing tot ISOBUS 01:11 – Hoekom Badger ’n kleiner planter ontwikkel het 02:07 – Lift planter vs sleepweergawe 02:23 – Die voordeel van "mountable tanks" 03:29 – ’n Planter met verskillende produkopsies 04:36 – Presiese kunsmisplasing met Badger se stelsel 05:26 – Eco-Till en die volle planterkombinasie 06:23 – Nuwe verbeterings aan die planter-eenheid 07:12 – Ontwerp vir verskillende grondtipes 07:41 – Hoe vinnig kan die tanks afgehaal word? 08:50 – Hoekom is die karretjies tussen die trekker en planter? 09:05 – Gewigsverdeling en stabiliteit
21 Jul 2026
VideoWat maak Badger Agriculture se planters anders? Kom vind uit by die FS Pro Tour Kroonstad.
Badger Agriculture gaan by die FS Pro Tour Vrystaat in Kroonstad wees met ’n paar van hul verskeie reekse planters. Kom maak 'n draai 15 Julie 2026 en hoor wat hulle bied. www.badgerag.co.za #BadgerAgriculture #Planters #HoërskoolTrio #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jul 2026
VideoWat kan jy verwag by Badger Agriculture se staanplaas op Nampo 2026?
Wat kan jy verwag by Badger Agriculture se staanplaas op Nampo 2026? Wouter vat ons deur die planters wat hulle hier het en ons kyk sommer na 'n paar ander goedjies ook. https://badgerag.co.za/ #BadgerAgriculture #Planters #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
VideoHoekom het die manne 'n Badger planter gekies en wat was hulle ervaring?
Hoekom het die manne 'n Badger Agriculture planter gekies en wat was hulle ervaring? Kyk saam na 2025 se hoof terugflitse. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Planters #Highlights #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Mar 2026
Video"Cashflow" is die belangrikste aspek van jou boedery - wat het Badger en Wesbank vir jou?
"Cashflow" is die belangrikste aspek van jou boedery! Watter finansieringsmodel het Badger en Wesbank vir jou, as boer, in hierdie uitdagende tye bymekaar gesit om verligting vir jou plaas te bring? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Wesbank #CashflowVirJouPlaas #Finansiering #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Feb 2026
VideoWat bring Africa Biomass Company vir jou FS Pro Tour Wes-Kaap 2026 toe?
Wat bring Africa Biomass Company vir jou FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap 2026 toe? Kom vind meer uit hoe die Beast 2680, Badger 6XL en Serrat Mulcher in jou boerdery kan inpas die 4de Maart. Koop jou kaartjies vandag nog by www.farmspace-ticket.co.za! www.abc.co.za #FSProTour2026 #AfricaBiomassCompany #Beast2680 #Badger6XL #SerratMulcher #HoërLandbouskoolBoland #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2026
VideoKyk hierdie Badger! Hoe het dit Niel die seisoen hanteer?
Kyk hierdie Badger! Hoe het dit Niel Pelser die seisoen hanteer? Hy vertel ons meer hoekom en waarom het hy hierdie Badger met twee tanks voor op die trekker en sleep planter agter gekies het. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Feb 2026
Video'n 24-ry Badger planter. Floris wys ons.
'n 24-ry Badger planter wat net saad plant... Hoe werk dit? Floris Booysen van Roedtan area wys ons meer oor hierdie 24-ry masjien. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2026
ReelIs jy in Limpopo en wil sien hoe 'n Badger werk? Floris Vlakte Boerdery demodag - 23 Januarie 2026.
Is jy in Limpopo en wil sien hoe 'n Badger werk? Vrydag, 23 Januarie 2026, word daar by Floris Vlakte Boerdery in Naboomspruit ge-demo. Kom kyk hoe hierdie 24-ry werk! Kontak Damian - 072 905 6997 of Floris - 064 757 2263 www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #EcoTill #Conventional #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jan 2026
VideoAs die buurman met 'n Badger plant en by jou kom draai, hoe maak jy?
As die buurman met 'n Badger plant en by jou kom draai, hoe maak jy? Rikus van Wyk het ook nou hierdie rigting gegaan en vertel ons wat sy ervaring met die Badger planter is. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jan 2026
ReelBadger het vir jou 'n spesiale aanbieding!
Badger het vir jou 'n spesiale aanbieding! Bestel jou planter voor 31 Januarie 2026 en kry dit teen 2025 se prys. 20% Deposito. *Termes en voorwaardes geld www.badgerag.co.za #BadgerAg #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jan 2026
VideoEco-Till vs Konvensionele Badger. Japie het nou met altwee geplant.
'n Eco-Till vs 'n konvensionele Badger. Japie Breedt het nou met altwee geplant. Wat sê hy? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #EcoTill #Conventional #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Dec 2025
Video'n Lift Badger planter met tanks op die trekker.
'n Lift Badger planter met tanks op die trekker. Hier is nou 'n kompakte oplossing met al die tegnologie wat jy nodig het! Thys Beyers vertel ons meer. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #LiftPlanter #TanksOpTrekker #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Dec 2025
VideoBadger se Eco-Till planter wys dat dit in droë- en nat toestande die "job" kan doen!
Badger se Eco-Till planter wys dat dit in droë- en nat toestande die "job" kan doen! Tielman Nieuwoudt vertel ons meer oor laas jaar en hierdie jaar se plantseisoen. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #EcoTill #NoTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Dec 2025
VideoHoe lyk 'n Badger met vol "precision planting"? SW wys ons!
Hoe lyk 'n Badger met vol "precision planting"? SW Hugo wys ons meer! www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #PrecisionPlanting #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Dec 2025
VideoKyk hoe werk hierdie Badger Eco-Till planters op die rye deur 'n klein huisie vol sonneblom stokke!
Kyk hoe werk hierdie Badger Eco-Till planters op die rye deur 'n klein huisie vol sonneblom stokke! Ons praat 'n bietjie met Neels Fourie in Schweizer se area. www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planters #Eco-Till #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Dec 2025
VideoKalibreer jou planter karretjies met Senseed en maak seker almal plant ewe diep!
Kalibreer jou planter karretjies met Senseed en maak seker almal plant ewe diep! Vir meer inligting kom in kontak met Ludwig: 083 788 0581. #Senseed #Badger #Kalibreer #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Dec 2025
VideoRiaan ken ysters. Wat dink hy van die Badger se ontwerp?
Riaan Lubbe ken ysters. Wat dink hy van die Badger se ontwerp en hoe het dit hom hierdie seisoen hanteer? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Agriculture #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Dec 2025
