FarmspaceKan dieselfde planter in sand, turfgrond, no-till én konvensioneel bewerkte lande werk? | Badger
Jacques van Niekerk boer in die Harrismith-omgewing en is nou in sy derde seisoen met Badger. Hy verduidelik waarom die kompakte Eco-Till-konsep vir hul verskillende grondtoestande werk, hoe die onafhanklike tand, cage roller en verstelbare downforce help, en watter verbeterings pakkery en stoppels beter hanteer. Vir hom is die groot voordeel eenvoudig: een planter wat by verskillende lande en praktyke kan aanpas. 🌐 www.badgerag.co.za #BadgerAgriculture #EcoTill #PresisiePlanting #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kan ’n Badger Eco-Till in die Oos-Vrystaat werk? 00:24 Jacques se boerdery-opset by Harrismith 01:13 Hoekom hulle na Eco-Till beweeg het 01:36 Sandgrond, turfgrond en verskillende bewerkingspraktyke 02:15 Hoe hanteer die planter stoppels? 03:01 Derde seisoen saam met Badger 03:46 Van vloeibare na korrelkunsmis 04:57 Hoekom hulle oorspronklik Badger gekies het 06:03 Die onafhanklike Eco-Till-stelsel 06:22 Verstelbare tand- en kunsmisplasing 07:31 Cage roller en verbeterings teen pakkery 08:53 Saadspasiëring, saadbed en opkoms 10:11 Downforce vir verskillende grondtoestande 11:08 Kompakte ontwerp en beweeglikheid 12:18 Hoekom hulle weer ’n Badger gekoop het 13:27 Badger Eco-Till in die Oos-Vrystaat












Comments
No comments yet. Be the first!