21 items
VideoKan ’n Buffalo jou saadbed vinniger voorberei, mieliereste hanteer én jou staantyd beperk?
André Jordaan, in die Suidoos-Vrystaat, vertel waar hy sy Agripieces Buffalo-hoëspoeddis al sowat drie jaar in ’n gemengde vee- en kontantgewasboerdery gebruik. Hy verduidelik waarom hy van ’n gewone offset wegbeweeg het, hoe die Buffalo direk voor die planter werk, wat hy in buitengewoon nat toestande met groenvoer gedoen het en waarom beskikbaarheid en naverkoopdiens vir hom net so belangrik soos die implement self is. En dié syfer staan uit: twee stelle skottels later, maar volgens André nog nie een "bearing" vervang nie. 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 ’n Buffalo in die Suidoos-Vrystaat 00:21 André Jordaan se vee- en gewasboerdery 00:32 Waarom ’n goeie saadbed ’n uitdaging was 00:48 Spuitkoste en die soeke na ’n ander oplossing 01:05 Drie jaar met die Buffalo 01:30 Waarom min staantyd vir André belangrik is 01:45 Die Buffalo direk voor die planter 02:03 Groenvoer en nat planttoestande 02:15 Saad uitstrooi en met die Buffalo inwerk 02:40 Hoekom juis ’n Buffalo? 02:48 André se ervaring met Agripieces se naverkoopdiens 03:39 Waarom persoonlike diens saak maak 04:09 Hoe die Buffalo vandag in die boerdery gebruik word 04:24 Meer kontantgewasse en minder offset-bewerking 04:35 Wat doen die Buffalo met mieliereste? 04:58 Reste en vogbewaring 05:28 Saadbedvoorbereiding net voor plant 05:44 Kan jy direk ná die Buffalo plant? 05:53 Saadkaste en groenvoer 06:05 Hoe sterk is die implement gebou? 06:17 Twee stelle skottels, geen bearing vervang nie 06:31 Min staantyd: haak en gaan 06:47 24″ teenoor 28″ Buffalo
04 Sept 2026
VideoKan ’n hoëspoeddis jou werklik tyd én diesel spaar sonder om saadbedvoorbereiding in te boet?
Hernu Swanepoel in die Suid-Vrystaat vertel hoe die Agripieces Buffalo binne sy bees- en mielieboerdery werk. Hy verduidelik waarom hy van ’n offset na die Buffalo beweeg het, hoe hy ongeveer 4 ha/uur met dié 4m model haal en waarom sy dieselverbruik van sowat 8ℓ/ha hom beïndruk. Daar word ook na sy reste-inwerking, vogbewaring, waterpenetrasie, onkruidbeheer en die kwaliteit van die saadbed gekyk. Geen laboratoriumtoets nie—’n boer se ervaring in sy eie grondtoestande! 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Werk ’n Buffalo in die Suid-Vrystaat? 00:28 Hernu Swanepoel se bees- en mielieboerdery 00:38 Waarom mielies die beesboerdery aanvul 01:07 Die voordeel van eie mielieproduksie 01:29 Waarom Hernu na die Buffalo oorgeskakel het 02:02 Werktempo: ongeveer 4 ha/uur 02:25 Saadkontak en grondvoorbereiding 02:41 Waar pas ripbewerking in? 03:10 Wat gebeur met mieliereste in die boonste grondlaag? 03:33 Bogrond, vog en wind-erosie 03:40 Die 'sponslaag' en waterpenetrasie 04:12 Wat gebeur met klein onkruide? 04:25 Hoekom het Hernu ’n Buffalo gekoop? 04:43 24″-skottels, slytasie en onderdele 05:20 Buffalo teenoor ’n offset vir saadbedvoorbereiding 05:49 Is die Buffalo ligter op diesel? 06:03 Ongeveer 8ℓ diesel per hektaar 06:22 Sal Hernu die Buffalo aanbeveel? 06:44 ’n Buffalo in die Suid-Vrystaat
24 Aug 2026
VideoKan 'n Agripieces Buffalo Tyson 24" hoëspoeddis die uitdagendste grondtoestande hanteer?
Loedi van der Westhuizen, 'n boer wat in uiters klipperige grond waar implemente daagliks getoets word werk, deel sy eerlike ervaring nadat hy 'n Agripieces Buffalo Tyson 24" hoëspoeddis begin gebruik het. Hoor meer oor: • Hoe dié implement in kliplande presteer • Waarom "independent" skottels 'n verskil maak • Die verskil tussen 'n hoëspoed- en 'n offsetdis • Stoppelbewerking en vlak van grondbewerking • Brandstofverbruik en werksdiepte • Waarom hy twee Buffalo Tyson's gekoop het • Die diens en ondersteuning wat hy ontvang het 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #OVKHopetown #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kan 'n Buffalo Tyson kliplande hanteer? 00:24 Loedi se boerdery 01:13 Waar gebruik hy die Buffalo Tyson? 02:25 Waarom het hy 'n Buffalo Tyson gekoop? 03:05 24" vs 22" skottels 03:28 Hoëspoed vs offset in kliplande 05:03 Bewerking op turfgrond 05:56 Twee Buffalo Tyson's op die plaas 06:04 Betroubaarheid en diens 06:33 Hoeveel trekkerkrag is nodig? 07:06 Finale indruk
03 Aug 2026
VideoWanneer tyd min is, staan die Agripieces Buffalo Tyson reg!
Ons gesels met Michael Wooberg van OVK Hopetown oor die Agripieces Buffalo Tyson hoëspoeddis, beskikbaar in 5m en 7m. Hy bespreek: • Waarom die 28-duim skottels so goed deur swaar mielereste sny • Waarom dit gewild is vir besproeiingslande • Die verstelbare roller en werksdiepte • Hoe die pryse met ander opsies vergelyk • Waarom die Buffalo Tyson gereed is om dadelik te gaan werk www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #OVKHopetown #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom tyd so belangrik is 00:11 Die Agripieces Buffalo Tyson 00:31 Ontmoet Mike 00:39 5m vs 7m model 00:54 Verstelbare roller en werksdiepte 01:05 Prestasie in mieliereste 01:33 Prysvergelyking 01:50 Beskikbaar om dadelik te werk 02:02 Slotgedagtes
11 Jul 2026
VideoOngewensde bosse in jou lande? Oorweeg die Buffalo Tyson van Agripieces.
Ongwensde bosse in jou lande? Oorweeg die Buffalo Tyson van Agripieces vir optimale landbougrond-voorbereiding en onkruidbeheer! www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jun 2026
VideoHoe kan jy mielies wat klaar gestroop is ordentlik insny? Gert vertel meer oor die Buffalo Tyson.
Hoe kan jy mielies wat nou net klaar gestroop is insny vir die dood? Gert Hill vertel ons meer oor sy ervaring met 'n 9.5m Buffalo Tyson van Agripieces. www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jun 2026
ReelAgripieces se Buffalo Tyson gaan by die Losberg Studiegroep Demodag, 27 Mei 2026, wees!
Agripieces se Buffalo Tyson gaan by die Losberg Studiegroep Demodag, 27 Mei 2026, wees! Kom kyk hoe jy goed in die grond kan insny! www.agripieces.co.za | www.facebook.com/p/Losberg-StudieGroep-100082015702878/ #Agripieces #BuffaloTyson #LosbergStudiegroepDemodag2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2026
VideoWil jy 'n ding goed in die grond insny? Kyk hoe werk 'n 9.5m Buffalo Tyson van Agripieces.
Wil jy 'n ding goed in die grond insny? Kyk hoe werk 'n 9.5m Buffalo Tyson! Speedy Jooste van Agripieces vertel ons meer waar dit in jou boerdery gaan inpas. Effektief en ordentlik met spoed! www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Video9.5m Buffalo Tyson hier by Agripieces op Nampo 2026
9.5m Buffalo Tyson hier by Agripieces op Nampo 2026. Hierdie is 'n monster van 'n masjien en jy sny net een keer die materiaal in die grond in. https://agripieces.co.za/ #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Grondbewerking #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
VideoHoekom moet jy kyk na die Buffalo Tyson? Hierdie masjien spreek vanself!
Hoekom moet jy kyk na die Buffalo Tyson deur Agripieces? Hoëspoed-werking, diep grondpenetrasie, lae-onderhoud komponente, hidroliese rolbeheer en hoë gewig per skyf. Dit is ontwerp vir vinnige grondvoorbereiding, onkruidbeheer en residu-inkorporering! www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jan 2026
VideoWil jy goed regtig in die grond insny? Dan kry jy vir jou 'n Buffalo Tyson 28-duim skottels!
Wil jy goed regtig in die grond insny? Dan kry jy vir jou 'n Buffalo Tyson 28-duim skottels! Jaco van der Walt vertel ons meer oor sy ervaring met hierdie masjien verskaf deur Agripieces. www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jan 2026
VideoWant 'n Buffalo Tyson blixem!
Want 'n Buffalo Tyson blixem! www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Oct 2025
VideoBly jy in die Noord-Kaap? Soek jy 'n ordentlike, sterk en bekostigbare hoêspoeddis?
Bly jy in die Noord-Kaap? Soek jy 'n ordentlike, sterk en bekostigbare hoêspoeddis? Agripieces se Buffalo reeks is dan net die produk waarna jy soek. Dewald van OVK Hopetown vertel ons hoe hierdie implement jou asem gaan weg slaan. www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloReeks #OVKHopetown #Hoêspeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2025
VideoWil jy goed teen spoed in die grond insny of bêre? Kyk hierdie game changer - 'n Buffalo Tyson!
Wil jy goed teen spoed in die grond insny of bêre? Kyk hierdie game changer - 'n Buffalo Tyson hoëspoeddis! Wimpie du Preez vertel ons meer hoe dit lyk en hoekom hulle dit in die mark in gebring het. www.agripieces.co.za #Agripieces #ValBoeredag2025 #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2025
VideoHet jy al die Buffalo Tyson van Agripieces in aksie gesien? Kom kyk na die masjien by VAL Boeredag.
Het jy al die Buffalo Tyson van Agripieces in aksie gesien? Kom kyk na die masjien by VAL Boeredag 2025. Hierdie is een van daai indrukwekkende implemente wat mens se mond net laat oop hang. Kom kyk dié yster!! www.agripieces.co.za #VALBoeredag2025 #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Grandbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jun 2025
VideoKan Agripieces se toerusting kers vashou met die ander op Nampo 2025?
Kan Agripieces se toerusting kers vashou met die ander op Nampo 2025? Ons fokus vandag op die Buffalo reeks, grondbewerking. Bekostigbaar, gehard en minimale instandhouding. https://agripieces.co.za/ #AgripiecesSA #Grondbewerking #BuffaloReeks #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
VideoAgripieces se Buffalo Tyson is 'n masjien wat ernstig is oor materiaal sny op Nampo 2025
Agripieces SA se Buffalo Tyson is 'n masjien wat ernstig is oor materiaal sny op Nampo 2025. Hierdie is 'n merkwaardige implement teen 'n bekostigbare prys. https://agripieces.co.za/ #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
ReelAgripieces het 'n implement wat die koppe behoorlik gaan laat draai by Nampo 2025.
Agripieces SA het 'n implement wat die koppe behoorlik gaan laat draai by Nampo 2025. Die Buffalo Tyson is 'n ongelooflike stuk toerusting. Jy moet 'n draai hier kom maak om die ding te sien met jou eie oë! https://agripieces.co.za/ #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Skotteldis #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
Video'n 24 duim Buffalo Hoëspoeddis by OVK Clocolan. Pedro vertel wat jy in hierdie masjien kry!
'n 24 duim Buffalo Hoëspoeddis by OVK Clocolan. Pedro vertel wat jy in hierdie masjien kry! www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Dec 2024
VideoIs jy in die mark vir 'n Agripieces Buffalo hoëspoeddis? Hulle het ook 'n special wat nou hardloop!
Is jy in die mark vir 'n Agripieces Buffalo hoëspoeddis? Wimpie de Preez vertel ons meer oor die veranderinge wat hulle op hierdie implement gemaak het. Kyk uit vir die "special" wat hulle hardloop! Vir meer inligting besoek: www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2024
