FarmspaceHoeveel hektare kan 'n Buffalo deurwerk sonder om jou terug te hou? | Agripieces
Jurie Wessels deel sy ervaring oor die Buffalo, wat reeds ongeveer 5 000 hektaar gewerk het. Met werksnelhede van 14–16 km/h, hidrouliese rollers en minimale onderhoud help dié implement om 'n egalige saadbed te skep, kompaktering te beperk en plantwerk vroeër aan die gang te kry. Kyk waarom hierdie implement 'n waardevolle deel van hul bewerkingspraktyke geword het. 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Saadbed #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Ontmoet Jurie Wessels en sy boerdery 00:42 – Bewerkingspraktyke en saadbedvoorbereiding 02:31 – 5 000 hektaar se slytasie en onderhoud 04:44 – Waarom hulle op die Buffalo besluit het 06:02 – Die Buffalo se rol op die plaas 07:02 – Jurie se aanbeveling












Comments
No comments yet. Be the first!