FarmspaceKan ’n 9,5m Buffalo Tyson vars mieliereste teen sowat 11,5 ℓ/ha behoorlik inwerk? | Agripieces
Gert Hill deel sy eerste indrukke nadat die Tyson deur ’n pasgestroopte ±10 t/ha mielieland gewerk het. Ons kyk na materiaalinwerking, ’n werkspoed van ongeveer 10–11,5 km/h, ’n huidige werkdiepte van sowat 180mm en die masjien se vermoë om volgens hom tot 200–250mm te werk. Vir hom staan die sterk bou, gewig en dieselverbruik veral uit. 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Buffalo Tyson 9,5m 00:12 Eerste kyk na die 9,5m Tyson 00:19 Vars mieliereste direk ná stroop 00:35 Gert se eerste indrukke 00:44 Hoe goed werk die Tyson materiaal in? 01:00 Eerste pass deur vars mieliereste 01:19 Hoe vinnig kan die materiaal afbreek? 01:44 Werkspoed met die John Deere 590 01:54 Dieselverbruik per hektaar 02:00 Tyson teenoor ’n offset se dieselverbruik 02:19 Hoe sterk is die 9,5m Tyson gebou? 02:31 Waarom die gewig help met penetrasie 02:34 Werkdiepte van 180 tot 250mm 02:54 Hoeveel materiaal lê op die land? 03:02 ±10 t/ha mielies en ’n 55 000-stand 03:28 Gert se finale indruk












Comments
No comments yet. Be the first!