FarmspaceKan ’n Buffalo Tyson ná 1 000 ha steeds klipharde grond breek en ’n plantgereed saadbed los?
Jacobus Celliers wys hoe hulle die Buffalo Tyson op intensief beweide pivotlande gebruik waar die grond só verdig dat ander implemente sukkel om behoorlik in te gaan. Met een tot twee passe kan hulle plant, terwyl hy sê hulle maklik drie bewerkings uitgeskakel het. Nog belangriker: hul jaarlikse opkomsverslae wys volgens hom gemiddeld 8% beter opkoms vanweë die verbeterde saadbed. 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoe lyk ’n Buffalo Tyson ná baie hektare? 00:12 Die Buffalo Tyson in klipharde grond 00:22 Jacobus se boerdery by Badplaas 00:34 Dubbelgewasse: mielies, raaigras en hawer 00:40 Hoe intensiewe beweiding die grond verdig 01:02 Waarom ander implemente sukkel 01:15 Van 5–7 bewerkings na 1–2 passe 01:34 Ongeveer 1 000 ha met die Tyson 02:05 Breek die grond oop vir beter waterpenetrasie 02:26 Wat gebeur wanneer water bo-op wegloop? 02:41 Probleme en onderdele ná 1 000 ha 03:09 Klippe, spoed en swaar werksomstandighede 03:25 Drie bewerkings uitgeskakel 03:33 Meer hektare teen ’n hoër werkspoed 04:04 Jacobus se 8% beter opkoms 04:23 Waarom ’n beter saadbed saak maak 04:46 Die probleem met raaigras-wortelpolle 05:01 Hoe die Tyson die materiaal opkap 05:05 Intensiewe beweiding én gewasproduksie 05:17 Waar die Tyson die grootste verskil maak 05:35 Jacobus se finale mening












Comments
No comments yet. Be the first!