Loading results…
Loading results…
Tagged #lekkewaan
16 results
Hoe kan elektriese voertuie ’n boer se bedryfskoste verminder? Pierneef van Lekkewaan verduidelik hoe battery-aangedrewe voertuie petrol-, diens- en onderhoudskoste op die plaas help beperk. Van die betroubare TailG 1.3 en padwaardige TailG 1.6 tot die Lekke Beast, Noddy, Mini en elektriese kruiwa—daar is ’n oplossing vir elke taak. Met meer as 4 000 eenhede verkoop en onderdele wat landwyd beskikbaar is, bied Lekkewaan praktiese elektriese oplossings vir Suid-Afrikaanse boere. Besoek www.lekkewaan.co.za vir meer inligting. #Lekkewaan #ElektrieseVoertuie #Boerdery #LandbouSA #BatteryAangedrewe #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:35 Bespaar met elektriese voertuie 01:31 TailG 1.3 – die staatmaker 02:14 Onderdele en landwye ondersteuning 03:06 Die vierwiel-Noddy 03:40 TailG 1.6 – die padwaardige model 04:04 Lekke Beast vir sand en jagplase 04:45 Die elektriese vierwielmotorfiets 05:09 Lekke Mini vir plase, komplekse en golfbane 05:45 Battery-aangedrewe kruiwa 06:11 Meer oor Lekkewaan se elektriese reeks
21 Jul 2026
Is jy gereed om te sien hoe battery-aangedrewe mobiliteit jou boerdery kan verander? Kom maak 'n draai by Lekkewaan tydens FarmSpace ProTour Kroonstad en ontdek ons reeks elektriese voertuie wat ontwerp is om werk op die plaas makliker, stiller en meer doeltreffend te maak. Ons sien jou daar! Vir meer inligting, besoek ons webwerf: www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #FarmSpaceProTour #Kroonstad #BatteryAangedrewe #LandbouInnovasie #Boerdery #WerkSlim #ElektrieseMobiliteit #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2026
🐝 Die Lekke Noddy maak plaaswerk makliker en stiller! Lillian Breedt vertel ons hoe sy hom gebruik om byekorwe te skuif, perdesale te vervoer en selfs die honde saam te neem. Met minimale geraas en vibrasie is dit ideaal vir sensitiewe bye, terwyl die batterykrag indrukwekkend is – net een laai per week is nodig vir haar. Besoek www.lekkewaan.co.za vir meer inligting. #Lekkewaan #LekkeNoddy #PlaasLewe #SlimBoerdery #ElektrieseVoertuig #BeeKeeping
02 Jul 2026
Met petrol- en dieselpryse wat aanhou styg, is dit tyd om slimmer te werk! Die Lekkewaan TailG 1.6 bied jou ’n bekostigbare, betroubare en omgewingsvriendelike alternatief vir daaglikse vervoer op die plaas. Riaan vertel ons meer oor die TailG 1.6 en hoekom dit presies is wat jy vandag nodig het. www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #TailG16 #ElektrieseVoertuig #Boerdery #Landbou #BrandstofBesparing #WerkSlimmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
Wil jy geld spaar as dit kom by brandstof? Kry vir jou 'n Lekkewaan op Nampo 2026. Om elektries te gaan is die oplossing in vandag se tyd! https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #ElektrieseVoertuie #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
Is jy lui vir ry? Of bly jy in die Kaapse Skiereiland en nodig 'n veelsydige en stil vervoer opsie wat nie petrol gebruik nie? Louis van LG Auto Trans - 'n Lekkewaan handelaar - het die antwoord! Besoek www.lgautotrans.co.za vir meer inligting. #LGAutoTrans #Lekkewaan #VervoerOpsies #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Mar 2026
Lekkewaan het ’n splinternuwe produk by die FarmSpace Pro Tour bekend gestel — dis nou iets om te sien! Wat sê Pierneef oor hulle Lekke2Wiel, die feit dat hy padwaardig is, en hulle ander produkte? Kontak Pierneef vir meer inligting op 064 933 2628 of besoek www.lekkewaan.co.za. #Lekkewaan #NuweProduk #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Mar 2026
What’s on the road for Lekkewaan at this year’s Pro Tour Paarl? We’ve got a big surprise coming that we’ll be announcing soon… so make sure you don’t miss out on this one! Stay tuned — it’s going to be LEKKE 😉 https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #ProTourPaarl #BigAnnouncement #FarnSpace #OnsPraatBoer
12 Feb 2026
Wat gaan alles aan by Lekkewaan se fabriek? En hoe vinnig kan hulle jou help met jou Lekkewaan se herstelwerk en parte? WhatsApp Pierneef op 064 933 2628 vir meer inligting. #Lekkewaan #DiensJouLekkewaan #LekkewaanParte #Herstelwerk #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2025
Hoekom het Lekkewaan hulle lekker karretjies Nampo Kaap 2025 toe gebring? Pierneef wys ons so vinnig hulle reeks wat hulle hier het. https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #ElektrieseKarratjies #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Lekkewaan stel hulle 3 nuwe battery aangedrewe karretjies bekend by Pro Tour Wes-Kaap! Kyk hier vir meer inligting! Kontak Pierneef by +27 64 933 2628 indien jy een van die eerstes wil wees om een van die karretjieste besit. #Lekkewaan #LekkeBeast #LekkeMini #LekkeATV #BatteryAangedreweKarretjies
30 Aug 2025
Hoe maak ons jou lewe 'n bietjie makliker op die plaas? Lekkewaan stel 3 nuwe elektriese karretjies bekend, Husqvarna bring hulle battery boordsny toerusting, Ikapa gaan hulle Vicar boordspuit demonstreer, Mielieboer gaan gesels oor die kommoditeitsmark asook vele meer. Koop jou kaartjies vandag nog op www.farmspace-ticket.co.za #ProTourWesKaap #HoërLandbouskoolBoland #Lekkewaan #Husqvarna #Ikapa #Mielieboer #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2025
Moeg daarvoor om swaar goed vêr te dra? Lekkewaan het die ideale oplossing vir jou! Riaan Liebenberg van Lekkewaan vertel ons meer oor hul elektriese kruiwa. www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #ElektrieseKruiwa #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Aug 2025
Lekkewaan bied 6% afslag op al hulle karretjies vir Julie! Hoeveel warehouses het hulle en het hulle genoeg parte in die land? www.lekkewaan.co.za of kontak Pierneef by 064 933 2628. #Lekkewaan #ElektrieseMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jul 2025
Dis lekker hier by Lekkewaan op Nampo 2025. Pierneef vertel ons hoekom jy moet kom stop by hulle stalletjie. Jy kan selfs een van hulle karretjies toetsbestuur. https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #ElektrieseVoertuig #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Wie het gewen met die Lekkewaan TailG-driewiel kompetisie? Lekkewaan wil almal bedank wat deelgeneem het aan die kompetisie wat die verkoop van 2700 karretjies gevier het. https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #driewielkompetisie #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2025