Loading results…
Loading results…
Tagged #centuriontotwellington
3 results
Dag 2 en die wiele draai steeds! Dag 2 van Lekkewaan se Groen Trek is agter die rug en die gees bly hoog! Die kilometers tel op, die span geniet die tyd op die pad en daar is nog baie om na uit te sien. Die pad is nog lank nie klaar nie en die beste lê nog voor! #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2026
Die Lekkewaan Groen Trek dag 1 is voltooi! Vandag het hulle gery vanaf Centurion tot in Sasolburg. Hoe voel Pierneef Tolla Smit na ‘n voldag op die pad? #Lekkewaan #GroenTrek #CenturionTotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2026
Dag 2 van die Lekkewaan Groen Trek, trek weg! Vandag ry hulle vanaf Sasolburg tot in Senekal. Raak betrokke by hierdie inisiatief: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2026