Loading results…
Loading results…
Tagged #groentrek
15 results
Die laaste dag van die Lekkewaan Groen Trek 2026 is hier! Ons gesels met Marius Harringse van Reemoon oor hoekom hulle besluit het om deel van die Groen Trek te word en hierdie belangrike inisiatief te ondersteun. Oor net ’n paar uur word die groot tjek oorhandig! Elke bydrae maak ’n verskil om landelike veiligheid in Suid-Afrika te ondersteun. Daar is nog tyd om jou bydrae te maak! Skenk hier: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Oct 2026
Dag 10 van die Lekkewaan Groen Trek kom tot 'n einde in Ashton. Die span het na 'n lang dag op die pad in Ashton aangekom. Etienne Malan van Zandvliet Wine Estate gesels oor hoe hulle saamstaan om die omgewing veilig te hou, en deel ook sy gedagtes oor die Groen Trek. Skenk hier: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2026
Van Ladismith na Ashton! Op Dag 10 ry die span van Ladismith na Ashton. Fred, Lekkewaan se areabestuurder in die Wes-Kaap, kyk terug op die laaste tien dae, hoe die karretjies gehou het en wat vir hom uitgestaan. Die Groen Trek samel met drie elektriese voertuie geld in vir Agri Securitas en landelike veiligheid. Maak jou bydrae: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2026
1 680 km agter die rug, net twee dae oor! Dag 9 is afgehandel en die span het in Ladismith aangekom. Die Lekkewaan Groen Trek span het nou al sowat 1 680 km afgelê en die einde is in sig. Pierneef vertel wat môre op die program is en wat op Dag 11 in Wellington wag, insluitend die bekendstelling van drie nuwe karretjies. Die Groen Trek ry met drie elektriese voertuie om geld in te samel vir Agri Securitas, wat help met veiligheid op die platteland. Skenk hier: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2026
Dag 9 van die Groen Trek skop af! Die manne ry vandag van De Rust na Ladismith. By De Rustica Olive Estate gesels Louwrens Storm oor waarmee hulle op die plaas besig is, en twee van hul eie Lekkewaan-karretjies doen al amper vier jaar lank diens op die perseel. As voorsitter van die plaaslike boerevereniging vertel hy ook hoe boere in die area saamwerk om die omgewing veilig te hou. Skenk hier: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2026
Agt dae klaar, en môre gaan kuier die manne by die boere. Pierneef kyk bietjie terug op hoe die afgelope agt dae was, en gee 'n groot dankie aan al die borge wat help om die wiele te laat draai. Môre stop die span by 'n boer of twee, en hy vertel self wat nog voorlê. Die Lekkewaan Groen Trek ry met drie elektriese voertuie om geld in te samel vir Agri Securitas, wat help met veiligheid op die platteland. Skenk hier: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #AgriSecuritas #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Oct 2026
Dag 6, ons hou die wiele aan die rol! Die Lekkewaan-span is reg om die pad aan te pak in die koue en nat weersomstandighede! Vandag vertrek die manne vanaf Colesberg na Graaff-Reinet. Maar die Groen Trek gaan oor meer as net kilometers! Dit gaan oor ’n goeie doel en die insameling van fondse vir plaasveiligheid. Saam help ons om ’n verskil te maak en ons boerderygemeenskap te ondersteun! Dra by: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #Plaasveiligheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Oct 2026
Trompsburg, hier kom ons! Dag 4 van die Lekkewaan Groen Trek is aan die gang, met die span wat vandag van Bloemfontein tot in Trompsburg ry! As julle die manne langs die pad sien, waai vir hulle en wys julle support! Help ons om ’n verskil te maak: https://www.givengain.com/donate/cc/35372?event=10732#amount #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2026
Dag 3 is agter die rug! Nog ’n dag, nog ’n paar kilometers en nog ’n tree nader aan die doel! Lekkewaan se Groen Trek is steeds volstoom aan die gang, met plaasveiligheid wat die dryfkrag agter elke kilometer bly. Dag 3 is nou verby en die span maak reg vir die volgende deel van die roete! #Lekkewaan #GroenTrek #Plaasveiligheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2026
Dag 3, die wiele draai alweer! Vandag vat die manne van Lekkewaan die pad van Senekal tot in Bloemfontein. Nog ’n dag, nog ’n klomp kilometers en die Groen Trek gaan aan! #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2026
Dag 2 en die wiele draai steeds! Dag 2 van Lekkewaan se Groen Trek is agter die rug en die gees bly hoog! Die kilometers tel op, die span geniet die tyd op die pad en daar is nog baie om na uit te sien. Die pad is nog lank nie klaar nie en die beste lê nog voor! #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2026
Die Lekkewaan Groen Trek dag 1 is voltooi! Vandag het hulle gery vanaf Centurion tot in Sasolburg. Hoe voel Pierneef Tolla Smit na ‘n voldag op die pad? #Lekkewaan #GroenTrek #CenturionTotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2026
Dag 2 van die Lekkewaan Groen Trek, trek weg! Vandag ry hulle vanaf Sasolburg tot in Senekal. Raak betrokke by hierdie inisiatief: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2026
Die Lekkewaan Groen Trek dag 1 het uiteindelik aangebreek. Hou die manne dop soos hulle ry van Centurion tot in Wellington ten bate van landbou veiligheid. https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #GroenTrek #FarmSpace
14 Oct 2026
Lekkewaan ry van Centurion tot in die Kaap, hoe lyk die roete en hoekom pak hulle die trip aan? Vir meer inligting besoek www.lekkewaan.co.za #GroenTrek #Lekkewaan #ElekstrieseKarretjies #Padwaardig #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Oct 2026