5:11
F
FarmspaceDag 10 van die Lekkewaan Groen Trek kom tot 'n einde in Ashton.
Dag 10 van die Lekkewaan Groen Trek kom tot 'n einde in Ashton. Die span het na 'n lang dag op die pad in Ashton aangekom. Etienne Malan van Zandvliet Wine Estate gesels oor hoe hulle saamstaan om die omgewing veilig te hou, en deel ook sy gedagtes oor die Groen Trek. Skenk hier: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!