5:53
F
FarmspaceDie laaste dag van die Lekkewaan Groen Trek 2026 is hier!
Die laaste dag van die Lekkewaan Groen Trek 2026 is hier! Ons gesels met Marius Harringse van Reemoon oor hoekom hulle besluit het om deel van die Groen Trek te word en hierdie belangrike inisiatief te ondersteun. Oor net ’n paar uur word die groot tjek oorhandig! Elke bydrae maak ’n verskil om landelike veiligheid in Suid-Afrika te ondersteun. Daar is nog tyd om jou bydrae te maak! Skenk hier: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!