F
FarmspaceVan Ladismith na Ashton!
Van Ladismith na Ashton! Op Dag 10 ry die span van Ladismith na Ashton. Fred, Lekkewaan se areabestuurder in die Wes-Kaap, kyk terug op die laaste tien dae, hoe die karretjies gehou het en wat vir hom uitgestaan. Die Groen Trek samel met drie elektriese voertuie geld in vir Agri Securitas en landelike veiligheid. Maak jou bydrae: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!