Waarom koop boere by sommige bemarkers... en nie by ander nie? Renier van ASAA verduidelik.
In hierdie gesprek gesels ons met Renier van Agri Sales Academy Africa (ASAA) oor wat moderne landbouverkope werklik laat werk. Ons bespreek waarom suksesvolle bemarkers minder fokus op produkte en meer fokus op produsente, voorbereiding en langtermyn-verhoudings. Renier verduidelik ook die PODAC-F-verkoopsproses, hoe dit selfvertroue bou, en waarom opleiding nie 'n eenmalige gebeurtenis is nie, maar 'n deurlopende ontwikkelingsproses. In hierdie video leer jy meer oor: *die verskil tussen produk- en produsentgedrewe verkope *hoe voorbereiding beter plaasbesoeke skep *die PODAC-F verkoopsmodel *hoe om besware professioneel te hanteer *waarom vertroue belangriker is as 'n verkoopspraatjie *hoe coaching verkoopspanne laat groei. Meer oor Agri Sales Academy Africa: https://www.asaafrica.org/ #ASAAfrica #AgriSalesAcademyAfrica #LandbouVerkope #Insetverskaffers #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro 00:12 Wie is Agri Sales Academy Africa? 00:58 Van produkgedrewe na produsentgedrewe verkope 01:29 Wat is die PODAC-F kursus? 01:56 Die vier uitdagings vir landboubemarkers 03:24 Planning & Preparation 03:48 Discovery – vra die regte vrae 04:20 Oplossings, waarde en aanbevelings 05:14 Besware en afsluiting 06:26 Hekvrees en selfvertroue 07:40 Waarom 'n agenda werk 08:46 Verkoop verhoudings, nie produkte nie 10:50 Waarom opleiding 'n proses is 11:49 Hoe Agri Sales Academy Africa kan help 14:02 Slot












Comments
No comments yet. Be the first!