9:01
FarmspaceWil jy jou voer beter verwerk?
Wil jy jou voer beter verwerk? Ons gesels met Oom Willie van Jones Masjiene by NAMPO Kaap, waar hy van hul toerusting en die verskillende eindprodukte wys. Van die verwerking en verkleining van materiaal tot voer en pellets, hul masjiene word gebou rondom die kapasiteit en behoeftes van die boer. Gaan loer gerus by https://jonesmasjiene.co.za/ – dan is jy, soos Oom Willie sê, “Right Reg!” #JonesMasjiene #NAMPOKaap #Voerverwerking #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!