Hoe kry mens meer waarde uit die insette waarvoor jy reeds betaal?
Chris en Gerhard verduidelik waarom Bontera nie biologie as ’n kitsoplossing sien nie, maar as deel van ’n langtermyn grond- en insetbestuurstrategie. Ons praat oor duur kunsmis, voedingstofverliese, wortelontwikkeling, grondbiologie, Bontera Impact, mikrobiese diversiteit en die tegnologie waarmee mikro-organismes beskerm en gekonsentreer word. 00:00 – Hoe werk Bontera se biologiese benadering? 01:02 – Boerdery gaan oor risikobestuur 01:34 – Hoë kunsmispryse en insetkoste 02:03 – Kry meer waarde uit elke kilogram kunsmis 02:53 – Hoe beskerm jy voedingstowwe in die grond? 03:18 – Impact en die wortelsone 04:17 – Plantstres, wortels en voedingstofopname 05:19 – Bou ’n sterker plant vroeg in die seisoen 06:04 – Jou grond is iets waaroor jy beheer het 07:10 – Kunsmis is nie jou plant se hoofvoedsel nie 09:22 – Waarom ons steeds kunsmis nodig het 10:32 – Koolstof, stikstof en langtermyn grondgesondheid 11:00 – Biologie is nie ’n “silver bullet” nie 11:48 – Wat doen Bontera Impact? 12:37 – Die biologiese kapasiteit van jou grond 13:49 – Hoe werk die Bontera-pakkie? 14:38 – Impact as katalisator vir grondbiologie 15:35 – Hoekom so ’n klein pakkie so ver kan gaan 16:46 – Wanneer biologiese produkte in die praktyk werk 18:10 – Van chemie na biologie: Chris se ervaring 19:31 – Die uitdaging: laat biologie op die plaas werk 20:23 – Mikrobiese enkapsulering verduidelik 21:18 – Van die laboratorium na die wortelsone 22:16 – Klein pakkie, groot beginsel www.bontera.com/en-za #Bontera #Grondgesondheid #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!