Loading results…
Loading results…
Tagged #merlo
14 results
Kos jou materiaalhantering jou onnodig tyd? Merlo het vir jou die antwoord. Van Italie tot by Nampo Kaap. Maak n draai by stalletjie B82 & B83. Vir meer inligting kontak vir Pieter by 082 339 4424 of besoek hulle by https://www.forkliftsnw.com #Merlo #NampoKaap #TurboFarmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Sept 2026
Jy het hom gesien. Jy het van hom gehoor. Nou kan jy self na hom kom kyk. Die Merlo Multifarmer is in Suid Afrika - en hy staan by Nampo Kaap. Kom besoek Merlo by stalletjie B82, B83. Vir meer inligting kontak vir Pieter by 082 339 4424 of besoek hulle by https://www.forkliftsnw.com #Merlo #Multifarmer #NampoKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Aug 2026
Merlo leef telehandlers. Mattia wys ons hoe hulle fabriek lyk en hoekom hulle al vir meer as 60 jaar een van die leiers in die industrie is. Vir meer inligting kontak vir Pieter by 082 339 4424 of besoek hulle by https://www.forkliftsnw.com #Merlo #Telehandler #FabriekToer #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoe word ’n Merlo Telehandler gebou? 00:30 Waarom Merlo komponente self vervaardig 00:47 70 000 ton staal per jaar 01:16 Outomatiese lasersny en materiaalhantering 03:11 Presisie lasersny en veseloptika 05:04 Hoe die telehandler-boom vervaardig word 06:16 Outomatiese buiging en kwaliteitsbeheer 08:42 Van boomseksies tot sweiswerk 09:28 Waarom Merlo robot-sweiswerk gebruik 10:08 Die unieke ontwerp van Merlo se boom 10:49 Beter sigbaarheid met ’n kompakte boom 11:20 Minder gewig, meer kapasiteit 12:42 Waarom Merlo meer kompak gebou kan word 13:07 Plasma-sny van dik staal 14:49 Kwaliteitsbeheer op elke komponent 15:22 Hoe die telehandler se chassis begin 16:18 Tot 24 cm dik staal 16:37 Hoe Merlo gewig binne die masjien versprei 16:52 Waarom Merlo die regte staal vir elke onderdeel kies 17:27 Die voordeel van interne vervaardiging 18:08 Die fabriek agter die Merlo-masjien 20:33 Outomatiese buiging en presisie 21:59 Merlo se unieke vervaardigingstegnologie 22:48 Volgende: verf en finale samestelling
21 Aug 2026
Merlo, gebou rondom jou werk. Van TurboFarmer en MultiFarmer tot Panoramic, Roto en kompakte modelle — Merlo se reeks is gemaak vir verskillende toepassings, nie net verskillende groottes nie. Standaard masjiene vir algemene werk. Opsies vir wanneer jou plaas of besigheid iets meer spesifiek nodig het. Vir meer inligting kontak vir Pieter by 0823394424 #Merlo #ForkliftsNW #Telehandler #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Merlo se fabriek in Italië 00:48 Merlo TurboFarmer 42.7 verduidelik 01:37 Unieke asse en grondvryhoogte 02:32 Stuurstelsels en permanente 4x4 02:41 Panoramic-reeks vir konstruksie en mynbou 03:20 Veiligheidstegnologie en die ICS-stelsel 04:13 Merlo 50.17 en onafhanklike stabiliseerders 05:32 Frame Shift – Hoe werk dit? 06:26 Watter Merlo pas by jou boerdery? 08:34 Kan 'n Merlo vir 'n hedger gebruik word? 09:41 Hidrouliese stelsel en olievloei verduidelik 10:38 Merlo Roto – Die groot speler 11:34 Familiebesigheid en wêreldgehalte vervaardiging 14:06 Bou jou Merlo volgens jou behoeftes 15:59 Hoekom Merlo uitstaan
13 Aug 2026
150L olie per minuut op 'n telehandler met 'n PTO en driepunt. Hoe werk hierdie storie? Lorenzo verduidelik hoe die Merlo MultiFarmer meer as net 'n telehandler is – en hoekom jy selfs met hom kan plant. Vir meer inligting kontak vir Pieter by 082 339 4424 of besoek hulle by https://www.forkliftsnw.com #Merlo #ForkliftsNW #Multifarmer #Italië #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro 01:03 Who is Merlo? 01:41 MultiFarmer vs 140 hp tractor market 02:14 What is the MultiFarmer 44.9? 02:32 PTO, three-point linkage and oil flow 03:03 Why it is not a full tractor replacement 03:28 Where the MultiFarmer fits on a farm 03:50 Bale work, mowing and telehandler use 04:24 How long has the MultiFarmer 44.9 been in production? 04:34 Farmer hours and long-term use 05:10 Why farmers put high hours on Merlo machines 05:57 Can it pull a feed cart? 06:11 Merlo’s manufacturing philosophy 06:15 92% produced in Italy 07:09 Why Merlo builds its own axles 07:34 Power to the ground and machine balance 08:02 Designed around PTO and three-point linkage 08:48 Why the boom stays precise at full extension 09:36 Merlo’s in-house cylinder manufacturing 10:57 Final explanation: not just a telehandler with a three-point 11:23 170 hp, 40 km/h and all-day farm use 11:51 Morning as telehandler, afternoon as tractor, evening back to yard work
30 Jul 2026
ʼn Telehandler wat bome snoei en saadbed voorberei, hoe werk dit? Pieter verduidelik hoe Merlo se landbou-reeks in Suid-Afrika inpas, van die TurboFarmer 35.7 wat swaar sakke kan hanteer tot die MultiFarmer met PTO, driepunt en genoeg olie om regte plaaswerk te doen. Met die regte attachments word die masjien nie net ’n telehandler nie — hy word ’n werktuig wat elke dag sy kant kan bring. Vir meer inligtingkontak vir Pieter by 082 339 4424 of besoek hulle by https://www.forkliftsnw.com #Merlo #ForkliftsNW #Telehandler #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Merlo by FarmSpace Pro Tour 00:32 Wie is Merlo? Italiaanse kwaliteit en geskiedenis 01:00 Die Merlo TurboFarmer 35.7 in aksie 01:39 Waarom is Merlo se konstruksie anders? 02:27 Attachments maak die verskil 03:07 Merlo MultiFarmer – Meer as net 'n telehandler 04:34 PK Hedger – Die perfekte kombinasie vir Merlo 05:20 Voordele van die Hedger in boorde 06:14 Waar werk die PK Hedger reeds? 06:42 Slot en kontak
29 Jul 2026
Wat maak Merlo anders as die res? Kom vind self uit wanneer Forklifts NW hul indrukwekkende Merlo-reeks by die FarmSpace Pro Tour op 15 Julie by Hoërskool Trio, Kroonstad uitstal. Jy wil dit nie misloop nie! Kry jou kaartjies hier: https://farmspace-ticket.co.za/ Besoek hul webtuiste by https://forkliftsnw.com/ #Merlo #ForkliftsNW #VeeldoeligeMasjiene #FSProTour #Kroonstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2026
30 meter in die lug gee jou ’n ander perspektief oor wie en wat Merlo is. Tussen die toetsbaan, fabrieksterrein en groen masjiene in Italië, draai die gesprek oor wie Merlo is as maatskappy en wat agter hul telehandlers staan. Die video raak aan Merlo se geskiedenis, kwaliteitbeheer, in-huis vervaardiging, fabriekstoetsing, innovasie en hul fokus op langtermyn ondersteuning. Pieter verduidelik ook hoekom Merlo se manier van bou en dink belangrik is vir boere wat in landboumasjinerie belê. Vir meer inligting besoek hulle by https://forkliftsnw.com/ #Merlo #Telehandler #ForkliftsNW #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Merlo factory visit in Italy begins 00:34 Introduction to Merlo and the factory tour 00:51 Going up on the roto machine 01:07 Merlo test track and incline testing 01:19 Off-road testing and machine demonstrations 01:53 Overview of the 37-hectare Merlo factory 02:27 One factory supplying machines worldwide 02:40 Every machine on the floor is already sold 03:08 First impressions of Merlo build quality 03:39 Quality control and in-house manufacturing 04:13 The Merlo philosophy: solve the problem permanently 04:36 Family-owned structure and reinvestment in the factory 05:00 Long-term value for farmers and clients 05:25 Innovation inside the Merlo factory 05:40 Why Pieter believes in the Merlo brand 06:29 A company that listens and builds around customer needs 06:53 Customisation and machine adaptability 07:00 Years of innovation behind every Merlo telehandler 07:52 Vertical integration and the future of farming 08:18 Why Merlo is positioned as “the machine” 08:41 Support in South Africa and mining-tested durability 09:01 Building relationships, not just selling machines 09:23 Why in-house manufacturing matters for farm-specific needs 10:01 How Merlo can adapt machines for different applications 10:17 More Merlo videos coming soon
09 Jul 2026
Ons het die Merlo Multifarmer in Italië deur gewerk — kom vind uit hoe hy perform. Kom kyk self hoe veelsydigheid op die plaas kan lyk by FS Pro Tour, waar Merlo ook hulle TurboFarmer in aksie gaan demonstreer. 📅 15 Julie 2026 📍 Trio High School, Kroonstad Vir meer inligting oor Merlo besoek: https://forkliftsnw.co.za/ #FSProTour #Merlo #ForkliftsNW #Multifarmer #TurboFarmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jul 2026
Wat kry jy as jy 'n trekker en 'n telehandler kombineer? Ons gesels met Pieter van Merlo in Italië en hy vertel ons meer oor hoe die Merlo MultiFarmer die beste van beide wêrelde kombineer om produktiwiteit en volhoubaarheid op jou plaas te verbeter. Vir meer inligting besoek: https://www.forkliftsnw.com/ #MerloatForkliftsNW #Merlo #ForkliftsNW #Volhoubaarheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jun 2026
Meganisasie kostes is hoog en jy soek 'n masjien wat meer as een ding kan doen! Kyk hoe die Multi-Farmer van Merlo in Italië se landerye werk. www.forkliftsnw.co.za #Merlo#ForkliftsNW #Telehandler #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2026
Kort jy 'n telehandler? Morné Petzer van Forklifts NW vertel ons meer oor hul reeks Merlo telehandlers en hoekom dié Italiaanse familie-onderneming wêreldwyd vertrou word. Met dekades se ervaring fokus Merlo daarop om innoverende en betroubare telehandlers vir elke toepassing te bou. Vir meer inligting, besoek www.forkliftsnw.co.za #ForkliftsNW #Merlo #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jun 2026
Merlo bied uitstekende masjienerie wat goeie waarde vir geld is op NAMPO 2026. Forklifts NW is al vir 21 jaar 'n agent vir die telehandlers en hulle is baie tevrede. http://www.forkliftsnw.co.za/ #MerloatForkliftsNW #ForkliftsNW #Merlo #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Moet jy swaar goed skuif? Shawn Harris vertel ons oor die Merlo Telehandlers. Met meer as 30 jaar in die industrie en 21 jaar se ervaring in myne en konstruksie, bring Merlo nou daardie selfde krag en betroubaarheid na jou plaas toe. www.forkliftsnw.co.za Kom maak ’n draai by NAMPO 2026 by stalletjies D20B & D20C en gesels met Shawn, of kontak hom direk by 014 597 1010. #ForkliftsNW #Merlo #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Apr 2026